Vredenburg Akkommodasie by Upstairs Apartment | LekkeSlaap
+8
+8

Upstairs Apartment

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Upstairs Apartment bied selfsorgverblyf in 'n knus woonstel in die kusdorpie Vredenburg.

Die woonstel is smaakvol ingerig vir 4 gaste en dit beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamers bevat elkeen 2 driekwartbeddens en daar is 'n instapstort in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, kooktoebehore. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en gemaklike sitplek in die sitkamer. Die eenheid het 'n balkon met 'n sitkamer en braaigeriewe, TV, DStv en gratis WiFi.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Cape Columbine Natuurreservaat, Weskus Fossielpark, Weskus Nasionale Park, Langebaan Gholfklub en Mykonos Kasino.

Die woonstel is sentraal geleë naby wegneem-eetplekke, alle winkels en nie ver van die hospitale nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Upstairs Apartment sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Upstairs Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Hoofstraat 31, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upstairs Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjYzA5NGM5LTRmNTItNDVlOS1iYWIzLTM5Yzg0NzEwMDY0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 3 5 1 5 31 Main Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.90637501103 17.991957879071
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za