Urban Oasis Sandton Sky Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stan-straat 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Urban Oasis Sandton Sky Studio Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Morningside, Johannesburg. Danksy die uitstekende ligging gee dit nie net direkte toegang tot inkopiewinkels nie, maar dit is ook naby klubs, restaurante en kroeë en daarom ideaal vir sakereisigers en gaste wat 'n sentrale ligging soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix en DStv. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Daar is ook gratis WiFi, 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant op die perseel en veilige parkeerplek.
Slaapplek
’n Bespreking by Urban Oasis Sandton Sky Studio Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Restaurant op Perseel
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.2/5
Urban Oasis Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 12
Jaar gelys 2
Ligging
- Stan-straat 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
Sien meer verblyf in Morningside Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stan-straat 3, Sandton Skye, Morningside, Johannesburg, 2057, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom