LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Valley View Guesthouse | LekkeSlaap
+13

Valley View Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 55, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Valley View Guesthouse is 'n B&B in Sabie wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis is die ideale wegtrekplek om die omliggende besienswaardighede te verken.

Valley View Guesthouse bied verblyf in 3 ruim kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n privaat ingang, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien.

Die gastehuis spog met 'n swembad, 'n veranda met sitplek, en veilige parkeerplek agter afstandbeheerde hekke. Valley View Guesthouse is 'n uur se ry van die Phabeni-hek na die Krugerwildtuin.

Die eiendom is ook naby die pragtige Panorama-roete, insluitend die Blyderivier-canyon, Bourkes Luck Potholes, God's Window en verskeie watervalle.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 55, Sabie, 1260, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 55, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEXI1micbcJfq6931WoxUIIHqBJ9QJPzJOGAyLeGFMcV0jl5Azn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 55 Main Street Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -25.100464820488 30.782432360713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!