- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Valley's End Cottages - Gallery is op 'n Nguni- en Bonsmara-bees- en Dohne Merino-skaapplaas, tussen Heidelberg, Swellendam en Barrydale, geleë. Vanaf Valley's End is die Langeberg- en Grootvadersbosch-natuurreservaat en die Tradouwpas naby.
Dié oopplan-kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders. Die kothuis het 'n dubbelbed, driekwartbed en 2 kindergrootte enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea het sitplek en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar waar gaste panoramiese uitsigte oor die plaas en op die berge kan geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Tharien Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Valley's End Cottages - Gallery het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Grootvaderbosch 114, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap