LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Van Aardtspos | LekkeSlaap
+38

Van Aardtspos

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doverrylaan 26, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Van Aardtspos is 'n stylvolle, luukse B&B wat in die prentjiemooi dorp, Sedgefield, tussen Knysna en Wildernis geleë is.

Verblyf is in 5 luukse gastekamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het, beskikbaar. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Van die kamers het ook 'n lieflike see-uitsig.

'n Fynproewersontbyt word daagliks deur die sjef op die perseel voorberei. Tee, koffie, water en verskeie drankies is deur die dag beskikbaar. Middag- of aandete kan vooraf op versoek gereël word. Middagtee is ook op versoek beskikbaar en word binne of buite op die stoep saam met heerlike gebak voorgesit.

Die gastehuis het 'n tuin wat goed onderhou word en braaigeriewe met 'n see-uitsig. Veilige onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis bied 24 uur-sekuriteit om gemoedsrus en 'n veilige atmosfeer te verseker. Lughawependeldienste is op versoek beskikbaar.

Van Aardtspos is net 48 km van George Lughawe af en net 'n paar minute se ry van die pragtige strand, plaaslike winkels en restaurante af. Van Aardtspos is ook 5 minute se stap van die strand af, so gaste kan vinnig daar gaan swem of stap.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Van Aardtspos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Doverrylaan 26, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Aardtspos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doverrylaan 26, Cola Beach, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1822485a18bc97bc924e32ebdb72cffc83bb715c4e47ba5f42a94a250507c2f4c50b8bc237c5fe5dd3c4371d474c89d6858a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 26 Dover Drive Cola Beach 6572 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.03760855769 22.815655765676
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!