Van der Riet Holiday House 35669
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Van der Riet Holiday House 35669 is 'n selfsorghuis in Klein-Brakrivier. Dis gerieflik gemeubileer en bied slaapplek aan 6 gaste.
Dié huis het 3 slaapkamers, en 'n badkamer met 'n stort en bad. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort met warm water buite. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, breekware en eetgerei. Gaste kan ontspan in die sitkamer, maar let asb. daarop dat die eenheid nie 'n TV het nie. Rook in die huis is verbode.
Die leefarea lei na die tuin met 'n braai-area, en 'n boma aan die voorkant van die huis. Daar is parkeerplek op die perseel. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Van der Riet Holiday House 35669 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.4/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 2
Jaar gelys 8
Ligging
- Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Little Brak Klein-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Riet-straat 12, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom