Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsunamoon Safari Camp

Tentekamp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Tsunamoon Safari Camp
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Derek T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing in the quiet bush!

We spent three wonderful days in the safari camp. Had some good night sounds and bird calls in the early morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie plek - beveel hoogs aan.

Sjoe, die diens was baie goed, die kamer luuks en dit was net 'n baie mooi plek. Sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Candice S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike stil natuur-ervaring.

Die fasiliteite is luuks en privaat. Kliëntediens is topklas en Riandi is daar om na enige navrae om te sien. Wonderlike keuse om te rus en natuurlewe te ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie C
Saam met vriende

Baie goeie diens, 5-ster gehalteverblyf en 100% bosveld. Hier ontspan 'n mens ordentlik.

Riandi, Vanya Safari Camp se gasvrou, gaan uit haar pad uit om seker te maak jy bly lekker en dat jy gelukkig is. Ek het lanklaas sulke goeie diens gesien. Die netheid van die kamp en die uiteensetting is volgens my 5-ster gehalte en ek kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker ek hier gebly het nie. Alles is baie netjies en skoon. Daar was tot 'n vuurtjie gepak toe ek by die kamp aankom. Vanya Safari Camp is in die hartjie van die bosveld en 'n perfekte plek om jou familie heen te vat en net die natuur in luuksheid te waardeer. En die storte is so cool, dit kyk op die watergat uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tsunamoon Safari Camp se terugvoer

Vanya Safari Camp bedank u vir u vriendelikheid en goeie energie wat u gebring het na die kamp, vir 'n beter gas kon ons nie vra nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Tsunamoon Safari Camp
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Phalaborwa-Giyani/R71, Lekkersmaak Wildreservaat, Lekkersmaak, 0895, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ff1c37decab1ca6c69dd10a961edec45c9f060353e06aab87fc0267273655ee59917976064c5ea63929d27c45410d27e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Off Phalaborwa-Giyani/R71 Lekkersmaak Game Reserve 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.969001374005 30.844958625892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem