Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tsunamoon Safari Camp

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Breekskadedeposito word gehef, en sou die skade dié bedrag oorskry, word dit by die gaste se rekening gevoeg.
- As gevolg van wilde diere soos luiperds, kan troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
- Vanya Safari Camp gebruik sonkrag en die tente het ligte, maar nie kragproppe nie.
- Gaste moet hul eie kos en drankies saambring, asook items soos bordspeletjies om kinders besig te hou.
- Die instansie stel vriendelik voor dat gaste vir die werkers 'n fooitjie gee vir die werk wat hulle doen.
- Neem asb. kennis dar daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Lae karre mag dalk sukkel op die pad en daar is ook 'n nou brug waaroor gaste moet ry. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle aankoms, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Phalaborwa-Giyani/R71, Lekkersmaak Wildreservaat, Lekkersmaak, 0895, Limpopo
  • Geen kinders onder 5
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8ff1c37decab1ca6c69dd10a961edec45c9f060353e06aab87fc0267273655ee59917976064c5ea63929d27c45410d27e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 4 5 1 5 Off Phalaborwa-Giyani/R71 Lekkersmaak Game Reserve 0895 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.969001374005 30.844958625892
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem