Vat Vyf Ventures

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vat Vyf Ventures is 'n volledig gemeubileerde vakansiewoonstel in Stilbaai. Die dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond, en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.

Dié woonstel het slaapplek vir 5 en beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met sitplek. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Gasbraaigeriewe is op die patio beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai se strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanovaart in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vat Vyf Ventures sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vat Vyf Ventures gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za