McGregor Akkommodasie by Veldt Huisie | LekkeSlaap
+33

Veldt Huisie

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grewestraat 1 , McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 280 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Veldt Huisie is 'n selfsorghuis op die eienaar se perseel in McGregor. Dié dorpie is in die wyn- en vrugtevallei in die Langeberg-streek, omring deur die Langeberge. Die blyplek is net 'n entjie vanaf die hoofstraat met koffiewinkels, restaurante en 'n wynboetiek.

Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 slaapbank in die ruim sitkamer vir 'n ekstra volwassene of 2 kinders, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n gasstort met 'n handreling, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. WiFi is beskikbaar.

Die perseel bied lieflike uitsigte oor die bos en op die berge, en daar is 'n inheemse tuin. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie omdat die eienaars 2 katte het. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Veldt Huisie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Veldt Huisie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Grewestraat 1 , McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Gaste dink Veldt Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 280
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 11:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Grewestraat 1 , McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ok9IEpGkY15hevnrrRMndWLJhodWOGqISZIXoU6TW7rngST5n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 280  per nag (vir 6 persone) 5 5 1 5 1 Grewe Street Mc Gregor 6708 Wes-Kaap 086 999 0018 11:00-11:00 11:00 -33.946210668813 19.825537715382
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za