Vergeet My Nie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-rylaan 4, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Vergeet My Nie is 'n ruim selfsorghuis vir 4 in Port Owen.
Die huis is gerieflik ingerig en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n kluisie en linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet.
Die huis het 'n lekker binnebraai-area en gaste kan in die sitkamer met 'n TV met DStv ontspan. Dit lei ook na die stoep.
Gaste kan in die swembad afkoel en van die buitebraaigeriewe by die swembad of die onderdakbraaigeriewe aan die agterkant gebruik maak. Kinders moet asb. ten alle tye onder toesig wees. 'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel.
Port Owen bied doendinge soos visvang en roei en dit word omring deur vleilande en 'n voëlbewarea. Besoekers kan meer as 200 voëlspesies in die omgewing sien.
Slaapplek
’n Bespreking by Vergeet My Nie sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Elizabeth-rylaan 4, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Vergeet My Nie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elizabeth-rylaan 4, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom