Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergezicht Vakansie Huis

Selfsorg
Winteraanbod 40% af

Kry 40% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 1 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R2 200 R1 320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vergezicht Vakansie Huis bied gerieflike selfsorg-vakansieverblyf in die kusgebied van Franskraal wat net buite Gansbaai geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n groot groep aangesien dit oor die boonste en die grondverdieping van die huis strek en saam op versoek bespreek kan word.

Elke verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die boonste verdieping se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die grondverdieping se slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 2 badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Elke verdieping se leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die grondverdieping het 'n oond. Elke kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel.

Elke verdieping het sy eie stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die boonste verdieping se balkon het egter ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie huis is net 'n entjie vanaf die strand en 'n plaaslike kruidenierswinkel.

Beide eenhede kan op versoek as 'n geheel bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vergezicht Vakansie Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 93

Jaar gelys 4

Ligging

  • Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergezicht Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R2 200 R1 320
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 200
R2 200 R1 320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 320 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem