Tankwa Karoo Akkommodasie by Verlatenkloof Guest Farm | LekkeSlaap
+55

Verlatenkloof Guest Farm

6 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Sonkrag is in die eenhede beskikbaar.
'n Gasgeyser verskaf warmwater.
Hout is op die perseel te koop.
WiFi-bewys is beskikbaar.
Daar is nie enige selfoonopvangs op die plaas nie, maar die plaashuis het 'n landlyn indien nodig.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R354, 26 km voor Sutherland, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE1ZTIwMGUwLTcyN2YtNDc0MC05ODEyLWVjNjMzNzIzNzI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R260  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 R354 26 km before Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.5575 20.553888888889
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za