Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vermaak-Likheid Garden Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Vermaak-Likheid Garden Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Inge-marie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge-marie K
Gesin met klein kinders

Ons is hartlik ontvang en self ons skaaphonde kon saam kuier!

Ons het lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Inge-Marie

Ons is dankbaar dat jy ons verblyf gekies het en dat jy dit positief ervaar het.
Dit is vir ons as eienaars/gashere altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang rakende die eenheid en gaste se persoonlike ervarings.
Kom kuier gerus weer.

Mooi loop
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Gerda F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda F
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik, naby aan alles en lekker veilig.

Lekker klein en knus vir 'n gesin van 4, loopafstand van die see af, en 'n speelpark net oorkant die pad vir die kleingoed. Rustig en veilig en sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar dat julle die tyd by ons geniet het en dat alles na wense was.
Kom kuier gerus weer.
Mooi loop
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Marinda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda C
Saam met vriende

Absoluut pragtig en waarde vir geld.

Skoon, netjies en puik ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Marinda
Baie dankie vir die positiewe terugvoer rakende die verblyf en die eenheid. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Dit is altyd 'n aangename ervaring om te hoor dat ons iets reg doen en dat ons aan gaste se verwagtinge voldoen.
Kom gerus weer as julle Stilbaai toe kom.

Tot volgende keer.
Norman
Vermaak~Likheid Garden Cottage

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Vivien M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great stay.

We have had a lovely week at this cottage. It was perfect for us and our two small furries. We could not fault it. Already planning our next stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Vivien
Thank you for the very positive review.
It gives us utter pleasure if we realize that the guests found our cottage to their satisfaction.
Please do come again. You are welcome.
Have a great evening
Norman Wait

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Juanita M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Gesin met tieners

Stunning.

Ons het dit so baie geniet dat ons sommer reeds weer bespreek het vir volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Juanita,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is dankbaar as ons besoekers tevrede tueruggaan huistoe en voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het.
Ons sien uit daarna om julle volgende Desember te ontvang.

Geniet die jaar tuis en mag dit 'n goeie jaar vir julle as gesin wees.

Tot Desember,
Norman & Marlize

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Anja M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja M
Gesin met klein kinders

Oulike, skoon akkommodasie met goeie ligging naby swemstrande en winkels.

Daar is alles wat jy nodig het vir 'n lekker veilige en rustige vakansie vir 'n gesin met kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Anja

Baie dankie vir die positiewe kommentaar en goeie terugvoer.

Ons is dankbaar as ons gaste tevrede en gelukkig weggaan vanaf Stilbaai en voel dat hulle lekker gekuier het en waarde vir hulle geld gehad het.
Kom kuier gerus weer by ons.

Mooi loop
Norman Wait

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Jacob C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob C
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly op Stilbaai.

Die eenheid is netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is dankbaar vir besoekers wat voel dat hulle waarde vir hulle geld ontvang het. Kom gerus weer kuier.

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Nelia V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging. Ruim. Verwelkomend.

Ons het heerlik gebly in die pragtige eenheid wat baie goed geleë is. Ruim. Baie mooi skoon. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Naand Nelia

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is dankbaar dat julle julle kuier kon geniet op Stilbaai.
Kom gerus weer.

Mooi aand
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Geraldine L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Geraldine L

Baie oulike plekkie.

Goeie ligging. Televisie het nie gewerk nie en geen WiFi nie. Andersins was dit baie lekker. Sal weer van huisie gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Goeiedag Geraldine

Dankie vir julle besoek. Ons is dankbaar dat julle julle kuier geniet het.

Ek is jammer dat julle nie die TV kon benut nie. Slegs Tv 1, 2, 3 en E-Tv (SABC kanale) is beskikbaar. Soos daar op die advertensie gestipuleer is, daar is geen Wi-fi beskikbaar nie, synde dit nie 'n permanente woning is nie en Telkom het geen diens daar beskikbaar nie.

Mooi dag en hopelik kom julle ons weer besoek.
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Theo L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf saam met ons twee vierbeenkinders geniet in 'n baie netjiese cottage in 'n veilige en stil area.

Met ons aankoms was alles netjies en skoon en ons het dadelik welkom gevoel. Ons het ons verblyf terdeë geniet saam met ons twee vierbeenkinders waar daar aan die agterkant van die cottage 'n omheinde area is waarin hulle vrylik kon rondbeweeg. Die braai-area is lekker privaat wat ook aan die agterkant van die cottage geleë is. Die area waarin die cottage geleë is, is baie veilig en stil en goed geleë na aan die rivier. Ons sal Vermaak-Likheid Garden Cottage in die toekoms weer besoek. 'n Groot dankie aan Norman vir sy vriendelike kommunikasie en bereidheid om inligting van die area te deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle vriendelike en opregte terugvoering. Ons is dankbaar dat julle die tydjie in Stilbaai kon geniet en dat alles in plek was na julle wense. Dankie ook vir die kliniese en uiters netjiese perseel wat julle agter gelaat het. Kom kuier gerus weer. Norman.

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Leo S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie goeie ligging naby rivier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Middag Leo
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd 'n riem onder die hart om te hoor dat ons darem iets reg doen. Kom kuier gerus weer.
Dit is mense soos julle wat die verhuringsbesigheid die moeite werd maak.
Mooi dag.
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Marle N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marle N
Gesin met klein kinders

Vermaak-Likheid in Stilbaai is bo-baas.

Verblyf was baie netjies, ruim en goed geleë. Die privaat en volledig toegeruste braai-area agter die cottage was 'n heerlike bonus. Die gasheer het deurentyd goeie kommunikasie voorsien en kon 'n goeie oorsig van Stilbaai aan ons verskaf. Dit was ons eerste besoek ooit aan die dorpie, en gasheer Norman was beslis ons kits informasiesentrum! Baie dankie. Hierdie akkommodasie en vriendelik en hulpvaardige gasheer word hoog aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Marle
Baie dankie vir die positiewe woorde en wonderlike resensie. Ek is dankbaar dat julle ons plekkie waardeer het en dat alles binne verwagting was. Ons probeer om gaste soos huismense te laat voel wanneer hulle kom kuier. Dankbaar dat julle dit ervaar het.
Kom kuier gerus weer by ons.
Mooi dag
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Steven U - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven U
Gesin met klein kinders

Dit was n lekker rustige naweek, weg van die geraas af.

Die plek is baie netjies, rustig en veilig. Ons kon oor die pad stap na die see. Daar is 'n lekker plek om pizzas te gaan eet. Die eienaars is baie vriendelik; hulle het ons kom groet en kom seker maak dat alles na wense was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hello Steven, baie dankie vir die vriendelike woorde en positiewe terugvoer. Ek is dankbaar dat julle teverede was met dit wat ons kan bied vir besoekende gaste. Kom gerus weer kuier as die geraas te veel raak in Mosselbaai. Groetnis Norman & Marlize.

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Zelda H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspannende tyd by die see.

Norman is 'n wonderlike gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Hi Zelda
Baie dankie vir jou mooi woorde en teruvoer. Dit is altyd lekker om mense te ontvang en met dankbaarheid te hoor dat hulle ons verblyf geniet het.
Hoop julle kom weer kuier.
Mooibly.
Tot volgende keer.
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Ronel J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Het baie lekker gebly. Geen tekortkominge. Ligging uitstekend. Norman baie vriendelik en behulpsaam. Gaan definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Naand Ronel
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is dankbaar dat julle dit geniet het in Stilbaai. Tot volgende keer.
Mooiloop.
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Ian L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian L
Gesin met tieners

Gerieflik, ruim goed geleë en het al ons behoeftes voldoen.

Ons 'n hartlik deur Norman en sy gesin ontvang. Die akkommodasie is gerieflik, ruim, goed geleë en het al ons behoeftes voldoen. Ons dit kan aanbeveel. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Goeiedag Ian,
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Ons is dankbaar dat julle, julle tyd op Stilbaai geniet het. Dit was aangenaam om julle en die seuns te ontmoet.
Kom gerus weer kuier.
Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Wessie V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik vir 2 mense en goed geleë met mooi uitsig.

Ons het heerlik gebly, alhoewel die weer nie die beste was nie. Daar is 'n baie lekker braai-area agter wat heerlik privaat is. Dit is 'n groot eenheid met baie sitplek en lekker gemaklike rusbank en stoele.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vermaak-Likheid Garden Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die goeie getuigskrif rakende Vermaak-Likheid Garden Cottage. Ons waardeer dit.

Baie bly dat julle, julle kuier geniet het, kom gerus weer. Hopelik sal die weer beter saamspeel.

Norman

Vermaak-Likheid Garden Cottage
Leana I - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana I
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld, alles is binne stapafstand.

Let asb. daarop: daar is 'n dubbelbed, nie 'n koninggrootte soos geadverteer word nie, ook 'n enkelwasbak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 119, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2526fc1cefa159a292eee14cbce59a3196db1b50f4dbd0b77d99121fe9fb0dc9346658e5635577cb279bf1c1620f8ca22de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 119 Waterkant Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.37510582046 21.417251229286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem