Vetkuil Hunting & Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vetkuil Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
In die hartjie van die Karoo, net 23 km buite Beaufort-Wes op pad na Aberdeen, sal jy Vetkuil vind. Draai links by die Vetkuil-hek en volg die 2,5 km-lange grondpad na jou bestemming. Volg die aanwysings na Hunters Cabins. Ons bied 'n opregte en rustige plaaservaring in 'n veilige omgewing in die Karoo.
Elke chalet maak van sonkrag gebruik. Die gemeenskaplike kombuis in die klubhuis is toegerus met 'n gasstoof en -oond en yskaste sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die istarea en kroegarea is daar sodat gaste die Karoo-plaaslewe kan geniet. Ons voorsien beddegoed en handdoeke en elke slapakamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Ons klubhuis en lapa het 'n kombuis, sitarea en kroegarea wat toegerus is met 'n gasstoof met 'n oond, waar jy kan ontspan na 'n lang dag op die pad. Ons bied 'n ware plaaservaring sonder elektrisiteit, ver van die stadslewe. Ons het slegs "groen energie" - sonkrag en gas vir kookdoeleindes. Ons is in 'n veilige omgewing met vars Karoo-lug en springbokke wat in die agtergrond wei.
Ons maak ook voorsiening vir klein konferensies, spesiale geleenthede en verjaarsdagpartytjies en kan spyseniering reël. Kom geniet pragtige staproetes op ons Karoo-vlaktes, voëlkyk en springbokjag.
Ons bied die ideale plaaservaring vir almal.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Renate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 325
Jaar gelys 10
Ligging
- Vetkuil Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Vetkuil Hunting & Accommodation het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vetkuil Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom