Kaapstad Middestad Akkommodasie by Victorian Style City Apartment | LekkeSlaap
+11

Victorian Style City Apartment

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deanstraat 4, Artois 1, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victorian Style City Apartment is onlnags opgeknap en herversier met 'n Afrika-tema in die hartjie van die Moederstad.

Dié lieflike woonstel bied 24 uur-toegang en oorgenoeg spasie met 'n groot slaapkamer, badkamer met 'n stort, asook 'n selfsorgkombuis.

Rook word op die patio voor die woonstel toegelaat, maar is verbode binnenshuis. 1 GB-WiFi is beskikbaar en as jy meer wil gebruik, kan jy dit by MTN koop. Daar is nie aangewese parkeerplek nie, maar daar is parkeerplek in die straat of kelderparkeerplek by Orange Hotel net 'n paar meter van die woonstel af.

Kom bewonder Kaapstad se Tuine-buurt met verskeie restaurante, kroeë en winkels, veral in Kloofstraat. Jy is ook naby Kampsbaai, Clifton Tafelberg en Leeukop.

Die gebou is in die hartjie van die middestad en dis maklik om die stad te voet te verken. Dis net 5 minute se stap vanaf openbare vervoer en die MyCiti-bushalte, restaurante, kroeë en nagklubs. Jy kan ook maklik die res van Kaapstad verken via openbare vervoer.

Slaapplek

’n Bespreking by Victorian Style City Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Victorian Style City Apartment
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Deanstraat 4, Artois 1, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Victorian Style City Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deanstraat 4, Artois 1, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiYmE5MGQ3LWU2MTQtNGFmNi05YmU0LWVjMDk2M2YyNGFmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 4 Dean Street 1 Artois 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.92779 18.414808
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za