Prins Albert Akkommodasie by Victoria's Secret Hideaway | LekkeSlaap
+15

Victoria's Secret Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 87, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria's Secret Hideaway bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die bekoorlike dorp Prins Albert. Die perseel is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Victoria's Secret Hideaway word in 2 bekoorlike eenhede aangebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en buite-area, 1 slaapkamer, 1 badkamer en slaapplek vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, stoof en ander basiese toebehore, en die leefarea langsaan het 'n kaggel.

Een van die eenhede het lugversorging en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Gaste kan van die swembad op die perseel gebruik maak en daar is parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.

Die eenhede is net 300 m van die hoofstraat af waar die meeste van die restaurante en winkels geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Marketstraat 87, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 87, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFJchZg9EfaU0OSuTqhVbbZ1rel5qoMf05JjmEevi1XNsjBsHcX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 87 Market Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.227819349168 22.029701574864
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za