Vidi's Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elvida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette P - Mei 2024
Algehele gradering
Ontspanne verblyf. Naby besienswaardighede en dorpies wat baie spesiaal is.
Lee-anne A - Apr 2024
Algehele gradering
Perfect breakaway.
Jeanne W - Apr 2024
Algehele gradering
Vidi's bied alles wat jy nodig het. Die eienaars is so gasvry en vriendelik.
Aneme C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim, goed toegerus met alles wat jy mag nodig kry vir 'n kuierplek.
Pieter M - Des 2023
Algehele gradering
Vir die wat nie op die see kan bly nie, is dit die perfekte plek om te kies.
Vidi's Place se terugvoer
Pieter, julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir die resensie.
John M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by Vidi's Place te bly. Ons sal weer soontoe gaan.
Vidi's Place se terugvoer
Baie dankie vir n wonderlike resensie & dat julle sommer nog n ekstra ster wil byvoeg. Julle is altyd weer welkom.
Jaco S - Sep 2023
Algehele gradering
My ander huis weg van my huis.
Jurike V - Jul 2023
Algehele gradering
Gemaklik, vriendelike en behulpsame gasvrou en gasheer.
Celeste S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Karin E - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike rustige paar dae.
Vidi's Place se terugvoer
Dankie. Julle is altyd weer baie welkom. Ek waardeer dat julle vir ons so 'n goeie resensie gegee het & jul verblyf geniet het.
Groete, Elvida
Ilanda G - Jan 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Maryka F - Okt 2022
Algehele gradering
Rustigheid, net wat my siel nodig gehad het.
Jackie B - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier, plek baie netjies en veilig.
Natasha S - Sep 2022
Algehele gradering
Best stay in Struisbaai!
Jg V - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend, sal beslis weer by hulle bly.
Danie S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike kuier by die see en omgewing.
Vidi's Place se terugvoer
Danie dis goed om te hoor dat julle jul verblyf by ons geniet het. Enige tyd weer welkom.
Corrie Z - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Alvandre F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Marlize A - Jul 2021
Algehele gradering
Baie welkom gevoel.
Anscha Z - Apr 2021
Algehele gradering
Uitsonderlike vriendelike diens en goed toegeruste tuinwoonstel.
Jandré M - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker naweek met verblyf en fasiliteite perfek vir 'n naweek weg.
Vidi's Place se terugvoer
Dankie Jandré.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.
Groete
Elvida
Andre B - Feb 2021
Algehele gradering
Vriendelik ontvang met aankoms, alles netjies en goed toegerus. Mooi dorp en skoon strande.
Vidi's Place se terugvoer
So wonderlik om te hoor julle het Struisbaai so geniet & ook julle verblyf by ons. Waardeer die resensie. Enige tyd weer welkom.. Grte Elvida
Gert D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon, alles wat jy nodig het en naby al die geriewe.
Lees meerVidi's Place se terugvoer
Baie dankie vir ons goeie resensie. Bly julle 2 het dit geniet. Altyd weer welkom. Groete Dawie & Elvida
Calvin P - Jan 2021
Algehele gradering
Very neat, safe and good location.
Bruce D - Jan 2021
Algehele gradering
It was awesome, we were well received and had a fantastic time. It was as neat as a pin and we recommend Vidi's Place to anybody.
Christa E - Des 2020
Algehele gradering
Lekker rusvakansie vir 11 dae.
Lees meerMelanie L - Nov 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker!
Linda M - Nov 2020
Algehele gradering
Very pleasant.
Rob J - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant, friendly hosts, and roomy accommodation.
Patric M - Sep 2020
Algehele gradering
Gasvrou is die beste wat ek ooit ervaar het. Alles was beskikbaar wat ons wou hê. Voorwaar 'n plek om jou las af te skud. Alles binne stapafstand.
Vidi's Place se terugvoer
Dankie dit laat my so goed voel dat julle die tydjie by ons geniet het. Waardeer resensie opreg. Altyd weer welkom.
Courtney C - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Vidi's Place se terugvoer
Dankie julle 2tjies. Enige tyd weer welkom.
Lelise S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, gemaklik en veilig.
Vidi's Place se terugvoer
Dankie Lelise vir julle resensie. Enige tyd weer welkom.
David V - Aug 2020
Algehele gradering
Die huisie is regtig baie goed toegerus, netjies en skoon!
Vidi's Place se terugvoer
Dankie David.
Julle gesin is enige tyd weer welkom.
Tania V - Mrt 2020
Algehele gradering
Perfekte naweek met perfekte blyplek. Baie dankie. Sal beslis weer by Vidi's Place bespreek.
Ferdi M - Feb 2020
Algehele gradering
Ongelooflik funksioneel met unieke privaatheid. Lekker gevoel van modern en fyn antiek.
Marietjie T - Des 2019
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Lees meerHerna S - Des 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Ricado K - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is waarde vir jou geld.
Elize D - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig, privaat en baie netjies met baie gawe mense.
Carol V - Sep 2019
Algehele gradering
Behulpsame en verskriklike vriendelike gasvryheid.
Romantha B - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Dit het soos huis gevoel.
Elfrida W - Aug 2019
Algehele gradering
Beste selfsorg om van gebruik te maak.
Lees meerAndre R - Aug 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld - lekker by die see!
Quintus B - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met die beste gasvrou.
Louise M - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was baie rustig, aangenaam en gemaklik. Baie dankie.
Lees meerMelanie V - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Carmen V - Jun 2019
Algehele gradering
Gesellige plekkie en baie skoon en netjies!
Nico L - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon en die binnebraai was 'n wenner!
Monique A - Apr 2019
Algehele gradering
Vidi's Place is tops.
Charles H - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie aangenaam om by Vidi's Place te kan tuisgaan. Sal baie beslis weer daar bespreek.
Brigitte B - Sep 2018
Algehele gradering
Sal definitief teruggaan!
Liezl J - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier, baie netjies en stylvol.
Landie S - Aug 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en 'n rustige atmosfeer.
Christelle R - Jul 2018
Algehele gradering
Dit het alles waarna jy soek.
Liza K - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek, sal vir seker weer gaan.
Jacqui R - Mei 2018
Algehele gradering
Such a lovely place and friendly hosts.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So 'n pragtige plek en vriendelike gashere.
Skoon, netjiese akkommodasie met wonderlike gashere. Het ons verblyf baie geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Edward K - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastiese vakansiehuisie.
Liza C - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Loretta N - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese paar dae.
Benita G - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik verby!
Lees meerAnton C - Feb 2018
Algehele gradering
'n Plek om te rus en lekker te kuier.
Charlene P - Feb 2018
Algehele gradering
Vreeslik gerieflik!
Johan V - Feb 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees!
Hermanus A - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was netjies en skoon en het 'n warmte wat 'n mens tuis laat voel.
Lees meerMichele W - Jan 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike naweek!
Lynette C - Nov 2017
Algehele gradering
Rustig en sentraal geleë, naby die see en winkels.
Monique S - Nov 2017
Algehele gradering
A very pleasant surprise!
Lees meerVidi's Place se terugvoer
Thank you for bringing it to our attention. As the mattress is brand new, we think the bed frame itself might need replacing and we'll do so as soon as possible.
Cecile S - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik.
Ian P - Okt 2017
Algehele gradering
Vidi's Place voel soos tuis weg van jou eie huis!
Lees meerNicolene L - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer. Baie kalmerend.
Hannes D - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties, veilg, onspanne en waarde vir geld familie-akkommodasie.
Cornelius M - Aug 2017
Algehele gradering
Netjies. 'n Lekker vakansie-gevoel.
Lees meerWynand D - Aug 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde, alles wat jy nodig het!
Lees meerNeil D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik.
Christine J - Jul 2017
Algehele gradering
Gevoel ek is tuis by familie.
Renee B - Apr 2017
Algehele gradering
Very well equipped and an awesome place to stay.
Oweleen M - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasies!
Angela B - Apr 2017
Algehele gradering
Felt like home!
Lees meerPierre R - Feb 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf wat ek vir enige iemand sal aanbeveel, sien die sterre.
Lees meerAdel F - Feb 2017
Algehele gradering
Baie oulik gedoen.
Hendre K - Feb 2017
Algehele gradering
Baie rustig en het dit verskriklik geniet.
Wernich S - Des 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Linda V - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly, welkom gevoel.
Hendrik D - Nov 2016
Algehele gradering
Rustig, goed toegerus en baie vriendelike diens.
Christina O - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid en goed toegerus.
Marise L - Nov 2016
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en veilig.
Yvette M - Okt 2016
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Jorrie S - Okt 2016
Algehele gradering
By verre die beste verblyf wat ons nog op Struisbaai gehuur het.
Retha U - Aug 2016
Algehele gradering
Privaat, stil, netjies en skoon met alle geriewe.
Angelique S - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Dimitri P - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Lees meerCobus L - Jun 2016
Algehele gradering
Aangename bekostigbare verblyf.
Sandra N - Mei 2016
Algehele gradering
Een sin is te min om die wonderlike tydjie by Vidi's te beskryf!
Wanda M - Apr 2016
Algehele gradering
Vyfster -verblyf. Die gasvrou Elvida en haar man is tops, voel soos jare lange vriende.
Lees meerAlta H - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Annalice S - Mrt 2016
Algehele gradering
Absoluut alles was daar, dis net nodig om handdoeke te bring.
Louise P - Mrt 2016
Algehele gradering
Pragtig, netjies en al die geriewe wat nodig is, is daar.
Koos E - Feb 2016
Algehele gradering
Baie netjies met gawe gashere!
Susie J - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Rika J - Feb 2016
Algehele gradering
Good, better, best.
Brian D - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker gebly. Ons kom weer.
Cindy V - Jan 2016
Algehele gradering
Rustig en netjies, met al die nodige geriewe.
Yvette H - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne verblyf.
Francois V - Jan 2016
Algehele gradering
Alles wat mens nodig het en meer as genoeg gasvryheid.
Adley N - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
Sharon K - Des 2015
Algehele gradering
Friendly hosts, clean, neat, tidy - a home away from home and more.
Flippie V - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflike rustige tog netjiese plek.
Laura K - Nov 2015
Algehele gradering
Dit was perfek!
Melanie H - Nov 2015
Algehele gradering
Die kombuistoerusting is die mees volledige wat ek nog teëgekom het.
Vidi's Place se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar, ons waardeer die terugvoer opreg. Dit is slegs n 1 slaapkamer woonstel en 1 badkamer voel ons is dus redelik standaard. Ons het egter steeds n duidelike beskrywing van die geriewe om enige verwarring vir voornemende gaste uit die weg te ruim - word die presiese geriewe duidelik en volledig beskryf in die hoop om vir hulle n werklike weergawe te skets van wat hulle sal vind by Vidi's Place.
Izane B - Okt 2015
Algehele gradering
"Ons" plekkie by die see.
Catherine P - Jul 2015
Algehele gradering
Beste vakansieplek vir 'n jong gesin.
Freddie B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie goed toegerus. Privaat.
Rob S - Mei 2015
Algehele gradering
Wonderful hosts, clean unit, all the basics one needs and more, top value for the money!
Yolanda R - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlik rustig gekuier!
Denice K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker! Ons het regtig welkom gevoel.
Venice V - Mrt 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie rustig en veilig.
Chris L - Mrt 2015
Algehele gradering
Absoluut 'n plesier gewees.
Lindsey R - Feb 2015
Algehele gradering
Hosts were very warm and welcoming
Johan H - Feb 2015
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jenny P - Des 2014
Algehele gradering
Baie lekker!
Madeleine L - Nov 2014
Algehele gradering
Fantastiese plekkie, oorgenoeg ruimte, meer as mens benodig tot jou beskikking!
Marie-louise L - Okt 2014
Algehele gradering
Baie vriendelike gasheer en gasvrou.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 25, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap