Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ The Bay Apartment 9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 44

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir View @ The Bay Apartment 9
Netheid
5.0/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Adri H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri H

Lekker.

Baie lekker. Die persoon wat werk om mense te ontvang was nie baie hulpvaardig nie. Hy moes teruggekom het na ons toe en het dit nooit gedoen nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B
Gesin met klein kinders

Net n probleem gehad met voordeur wat glad nie van binne sluit nie.

Ons as gesin het baie lekker gebly en area van verbly baie mooi en sentraal gelee. Die uitsig ook baie mooi. Plekkie baie mooi en alles wat mens kan dink om verblyf lekker en gemaklik te maak baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janene V
Saam met vriende

Een nag oorgebly met vriende. Stapafstand van Spar en restaurante.

Soos per die plasing is daar nie drie nie, net twee badkamers. Die kamers na die gang se kant het geraas van buite gehad wat steurend was. Die res van die woonstel maak beslis op vir die paar negatiewe goed en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-straat 9, Mosselbaai, 6506 , Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0846fed98ad7db6c1a7c049a9b4452fd4cc6134dc077baa3b482a201ea7617d25817f9783b8eae6d1f98248b6f87abe1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 9 Da Gama Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.181068027408 22.13306737794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem