Views
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bastiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 261
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bert L - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent stay and very nice place.
Liza B - Mei 2024
Algehele gradering
Gemaklike, mooi bestemming.
Views se terugvoer
Ons munisipaliteit is gelukkig nou besig om die grondpad reg te maak. Views.
Morne F - Mei 2024
Algehele gradering
Baie mooi netjiese stil plek om te bly.
Annerie D - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik.
Wilna V - Mei 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig in Clarens!
Ismari R - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, goed ingerig. Het alles wat jy sal nodig kry. Die mooiste uitsig.
Paul C - Apr 2024
Algehele gradering
Verblyf in 'n rustige omgewing met 'n mooi uitsig.
Anita O - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik, soos altyd in die verlede.
Melani K - Apr 2024
Algehele gradering
Very nice.
Mark C - Apr 2024
Algehele gradering
I recommend.
Karin P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustige en verrykkend.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Stephan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker gestap. Views is teen aan die reservaat en die natuur is pragtig.
Juli V - Mrt 2024
Algehele gradering
Mooiste uitsig, skoon, maklike inklok en uitklok.
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging, heerlike naweek.
Debbie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Extremely comfortable and pleasant.
Stanley D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gewees!
Belinda T - Feb 2024
Algehele gradering
Absoluut asemrowende uitsig.
Frik L - Feb 2024
Algehele gradering
Die kuier was 'n heerlike wegbreek vir die naweek weg van alles en almal.
Lees meerElaine B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Irene D - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie gerieflik met die mooiste uitsig.
Eddie P - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful views.
Liam B - Des 2023
Algehele gradering
Lekker atmosfeer en ligging.
Annie K - Des 2023
Algehele gradering
Naweek te kort.
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en vriendelike diens. Ideale plekkie vir sielsrus.
Piet V - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Clyde B - Nov 2023
Algehele gradering
I'll do it again.
Mari L - Nov 2023
Algehele gradering
Ons verblyf was 5 ster!
Janetta V - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek vir stil word.
Jacoline C - Okt 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, met 'n fantastiese uitsig.
Anita O - Okt 2023
Algehele gradering
Soos altyd: puik!
Terence P - Okt 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Etienne F - Okt 2023
Algehele gradering
Uitmuntende verblyf!
Lees meerErika V - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en ontspan.
Jaco B - Sep 2023
Algehele gradering
Salig.
Nicolette O - Sep 2023
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig!
Rene W - Sep 2023
Algehele gradering
Fantasties
Lees meerD G E - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende verbly en baie goed toegerus met 'n pragtige uitsig!
Eugene K - Aug 2023
Algehele gradering
Very neat, warm with great backup power.
Llewellyn D - Aug 2023
Algehele gradering
Awesome stay.
Doné M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsigte. Skoon, netjies en gemaklik.
Werner A - Aug 2023
Algehele gradering
5 ster-verblyf.
Liezel V - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier, dit is n baie cosy eenheid en die kaggel was heerlik.
Views se terugvoer
Ja, die Wi-Fi sein kom oor die lug via skottel en die wind lol soms.
Daar is nou fibre in Clarens en oor 3 weke sal ons beter connected wees.
Willem S - Jul 2023
Algehele gradering
Ok.
Rita-lize C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi plekkie met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Wessel D - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvryheid, gesellig.
Magdalena P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid.
Ashley A - Jul 2023
Algehele gradering
The fireplace was nice as it was cold. The extra wood outside was a nice touch and the added bonus of solar power for loadshedding.
Marilise V - Jul 2023
Algehele gradering
Goed ingerig.
Lynette S - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastiese ontvangs en dadelik 'n vuurtjie wat aangesteek was gekry.
Realta L - Jun 2023
Algehele gradering
Beste akkommodasie uit 7 besoeke aan Clarens en omgewing.
Simoné B - Jun 2023
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese wegbreek. Die uitsig en rustigheid is beslis iets vir die boeke.
Minette P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bernard R - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Bennie V - Jun 2023
Algehele gradering
Stoep met 'n view - 'n plek vir lekker bly.
Hm V - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig met 'n mooi uitsig.
Frikkie P - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, veilige deel van Clarens.
Theané P - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig en lekker stoep.
Chantal H - Mei 2023
Algehele gradering
Snoesig.
Eduan E - Mei 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Anita O - Mei 2023
Algehele gradering
Soos voorheen, fantasties!
Johan K - Mei 2023
Algehele gradering
Wye, mooi uitsig oor die dorp en Clarens, en die eenheid is in perfekte toestand.
Lees meerPaul C - Mei 2023
Algehele gradering
Met aankoms was alles netjies en skoon.
Paul L - Apr 2023
Algehele gradering
Excellent location most amazing views.
Gaylyn B - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastic place.
Talitha V - Apr 2023
Algehele gradering
Die perfekte huisie weg van die huis.
Chris V - Mrt 2023
Algehele gradering
Great.
Bill V - Mrt 2023
Algehele gradering
Every detail carefully catered for.
Carla V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die foto's kannie wys hoe mooi en rustig die plek is nie.
Madelein C - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowende uitsig.
Mari-lize M - Mrt 2023
Algehele gradering
Stilte en vrede
Leon V - Mrt 2023
Algehele gradering
Veilige, rustige en goed toegeruste eenhede met 'n pragtige uitsig.
Chanique B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Neels M - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerAnneke R - Feb 2023
Algehele gradering
Goeie memories gemaak.
Morne J - Feb 2023
Algehele gradering
Fantasties, netjies en pragtige uitsig.
Francois O - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Skoon, netjies en stil.
Nico V - Feb 2023
Algehele gradering
Was baie lekker en rustig.
James S - Jan 2023
Algehele gradering
Ongelooflike wegbreek.
Sarel E - Jan 2023
Algehele gradering
Balkon met asemrowende uitsig maak die plek.
Views se terugvoer
Die leesliggies is 'n baie goeie idee. Ons gaan dit insit.
Elrisa T - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier in 'n pragtige eenheid. Baie netjies en baie goed ingerig.
Chene R - Jan 2023
Algehele gradering
Excellent.
Lettie B - Jan 2023
Algehele gradering
Die perfekte ligging, dit is voorwaar 'n "view".
Jynie C - Des 2022
Algehele gradering
Uitsig uitstekend. Pragtige, skoon, goed toegeruste woonstel.
Jackolin H - Des 2022
Algehele gradering
Blerrie lekker.
Elaine B - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing en beautiful.
Andre F - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in prentjiemooi Clarens.
Ben &louisa L - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Lynette V - Nov 2022
Algehele gradering
Klipgooi vanaf Clarens natuurreservaat!
Billy D - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic. They really make you feel welcome and it is well equipped.
Paul C - Nov 2022
Algehele gradering
Views is baie gerieflik, skoon en netjies in 'n stil en rustige omgewing met pragtige uitsig.
Stefan S - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, asemrowende uitsig, uitstekende diens en betrokkenheid van eienaars!
Mamogatla T - Okt 2022
Algehele gradering
But next time we will book for daily cleaning services.
Views se terugvoer
Daily cleaning services are available on request.
Views
Anita O - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend, pragtige uitsig.
Fouche L - Sep 2022
Algehele gradering
Soos in gradering getoon - waarde vir geld, netjies, skoon. Goeie ligging.
Views se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Ongelukkig maak die Clarens Munisipaliteit baie keer die water toe tydens beurtkrag omdat hulle nie kan pomp na die reservoirs as daar nie elektrisiteit is nie. Dis om te verhoed dat die reservoirs leegloop. Dis iets waaraan Views min kan doen, dis so vir die hele dorp. Gelukkig bou hulle binnekort nog 'n water reservoir.
Anita B - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam.
Views se terugvoer
Die meeste mooi plekkies op die platteland het maar 'n stukkie grondpad, en die munisipaliteite is deesdae nie so fluks met die instandhouding nie. Dis darem net 1 km, en oraait as jy dit stadig vat. Ek vertrou Views se uitsig kompenseer.
Paul S - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, ontspanne en 'n lekker uitsig.
Gerhard Johann S - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Kobus P - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontspan.
Marie B - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon, netjiese asemrowende mooi uitsig. Dis baie privaat. Eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.
Heidi O - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig en mooi geleë.
Anne-marie V - Aug 2022
Algehele gradering
Batterylaai-naweek. Baie geniet. Mooi plek.
Patricia J - Aug 2022
Algehele gradering
'n Mens se siel kan weer asem haal.
Dave V - Jul 2022
Algehele gradering
Sielsrus.
Johann V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Adele H - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Die vroegoggend sit op die stoep sal my by bly.
Elize V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam. Skoon, kwaliteit-linne. Kragonderbrekings 'n probleem in nag.
Views se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ongelukkig is die beurtkragprobleme buite ons beheer.
Mandi L - Jul 2022
Algehele gradering
Ons was Clarens toe om weg te breek van Pretoria af en tyd saam met die kinders te spandeer vir die skool vakansie.
Jill H - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable.
Fabricio R - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful venue for a great price.
Lees meerLouis K - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, skoon, pragtige uitsig, lekker warm in koue weer.
Elmarie M - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike uitsig, perfek vir 'n gesin met klein kinders, perfekte ligging om Clarens te verken en steeds die natuurskoon te geniet.
Stephan B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Joshua H - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Jacques P - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie mooi uitsig en waarde vir geld.
Anneke W - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met 'n mooi uisig en 'n heerlike kuier stoep.
Gerhard G - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gerieflike eenheid, lekker stap vanaf eenheid na dam!
Views se terugvoer
Dis 'n wanfunksionele Vrystaat Munisipaliteit, wat kan ons meer se. Dis darem nog heeltemaal rybaar vir enige motor, ry net stadig.
Deirdre B - Mei 2022
Algehele gradering
Hoogste huis met mooiste uitsig. Lekker naby stap roetes.
Kock R - Mei 2022
Algehele gradering
Die mooiste plek, baie nietjies.
Gordon B - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs en het lekker gerus.
Karina F - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Zirk L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi omgewing met baie staproetes.
Johan V - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome plek en views.
Paula B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Irida S - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, pragtige uitsig.
Jeanne D - Mrt 2022
Algehele gradering
We had a lovely stay with a stunning view overlooking the mountains.
Hans S - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Yolandi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige plekkie met die mooiste uitsigte.
Ina R - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese uitsig en rustig.
Jonette L - Mrt 2022
Algehele gradering
Vinnige oorslaap op mooi plek.
Anette H - Feb 2022
Algehele gradering
Die naam Views is werklik presies wat 'n mens kry - pragtige views oor Clarens en die omgewing!
Marinda H - Jan 2022
Algehele gradering
Het heerlik gekuier. Plek is netjies. Stort benodig opgradering.
Views se terugvoer
Klein waterlek onder in die hoek van die stort. In proses van herstel.
Nicolette S - Jan 2022
Algehele gradering
Enkel ma met 2 kinders van 22.
Eddy J - Jan 2022
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elbie F - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Karin P - Jan 2022
Algehele gradering
Sielerus in die natuur.
Anita O - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties. Pragtige uitsigte.
Anita O - Jan 2022
Algehele gradering
Absoluut heerlik! Fantastiese uitsigte.
Glenda O - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Views se terugvoer
Die kamerbeskrywing op die webblad stel dit darem duidelik dat die eenheid geskik is vir 3 volwassenes of 2 volwassenes met 2 kinders.
As 4 volwassenes hier bespreek aanvaar ons maar altyd dit is gaste met 2 kinders ouer as 12.
Lorraine B - Jan 2022
Algehele gradering
Die plek was skoon en netjies - die uitsigte is asemrowend.
Catharina S - Des 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Henriette C - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig, baie gerieflik.
Sarel J - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Divann S - Des 2021
Algehele gradering
Dit is 'n lieflike wegbreek met die mooiste uitsig.
Ryan B - Des 2021
Algehele gradering
It was great! Would really recommend!
Sarel J - Des 2021
Algehele gradering
Puik verblyf.
Nadia S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies met 'n pragtige uitsig.
Renette B - Des 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Willem F - Des 2021
Algehele gradering
Good, but misleading advert.
Views se terugvoer
Dear Willem,
We trust you meant to say that bedroom 2 is small, as all the beds in unit 1 are normal adult size. We are not trying to mislead anyone, as there are clear pictures of bedroom 2 under the room description for unit 1.
Celia S - Nov 2021
Algehele gradering
Hemelse ervaring.
Mariska R - Okt 2021
Algehele gradering
Net wat 'n mense benodig!
Cindy M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en pragtige uitsig.
Herman O - Okt 2021
Algehele gradering
Alles het gewerk,en dit is goed beplan en netjies.
Helen D - Okt 2021
Algehele gradering
Rustig in 'n mooi omgewing.
Zelma O - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik!
Andre K - Sep 2021
Algehele gradering
Baie geniet, sal weer so maak.
Debra G - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid met asemrowende uitsigte
Jorita M - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig en pragtige uitsigte.
Winston V - Aug 2021
Algehele gradering
A relaxing, tranquil environment.
Renier V - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Adolph S - Jul 2021
Algehele gradering
Tien uit tien.
Liezel D - Jul 2021
Algehele gradering
Alles en meer.
Lizette O - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was puik!
Wilna L - Mei 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Jasper V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Edith Kelebogile L - Mei 2021
Algehele gradering
We had such a lovely and warm stay. We will definitely come again.
Dina B - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig, hens die naam. Privaat. Lekker atmosfeer.
Marno F - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike plekkie.
Mariska L - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Willie B - Apr 2021
Algehele gradering
Rus en vrede. Bitter mooi uitsig!
Eduard D - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent position and good accommodation.
Nico B - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies blyplek.
Francis A - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig oor Clarens.
Nellie Vd Merwe V - Mrt 2021
Algehele gradering
Awesome, rustige skoon netjiese gastehuis en vriendelik.
Views se terugvoer
Baie dankie vir n mooi en akkurate resensie Nellie.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
VIEWS.
Stacey H - Mrt 2021
Algehele gradering
Spectacular sunrise views of Clarens!
Lees meerMarius D - Mrt 2021
Algehele gradering
Beste verblyf in die Oos-Vrystaat.
Lees meerBelinda L - Feb 2021
Algehele gradering
Rus, vrede, uitsig sonder ophou!
Carien O - Feb 2021
Algehele gradering
Such a pleasurable, relaxing, peaceful visit.
Armand M - Feb 2021
Algehele gradering
Stunning
Breganza J - Feb 2021
Algehele gradering
Puik verblyf.
Ina V - Jan 2021
Algehele gradering
Soos asof jy "vanaf die plaas is" rustig, mooi uitsig, stil en vriendelike diens. Als wat jy benodig is daar.
Meliza C - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige, asemrowende verblyf.
Jorina S - Des 2020
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Beste verblyf in Clarens.
Piet H - Des 2020
Algehele gradering
Lafenis vir die siel in 'n vriendelike pragtige plek.
Tienie N - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful. Fantastic view.
Lukas D - Nov 2020
Algehele gradering
Wonderlik en lekker rustig net buite die dorp teen die hang.
Lienkie S - Nov 2020
Algehele gradering
Wegbreekweek.
Marcia V - Nov 2020
Algehele gradering
Wat ’n asemrowende plekkie!
Amelia J - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, gerieflik.
Elize M - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties verby!
Lees meerSuzanne V - Okt 2020
Algehele gradering
Value for money. Between the mountains. Beautiful.
Lambrecht S - Okt 2020
Algehele gradering
It was great, everything was clean and Bastaain made sure that everything is okay and asked if there is anything that is not working and that we are happy with everything.
Johann C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en gerieflik!
Andre M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies, vriendlik. Sal beslis weer besoek
Theresa S - Sep 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. 'n Wonderlike uitsig van die baie mooi berge.
Audrey B - Aug 2020
Algehele gradering
Beautiful views!
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Irma D - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik, baie netjies en skoon met 'n pragtige uitsig.
Louisa B - Aug 2020
Algehele gradering
Baie lekker verblyf met die mooiste uitsig.
Eugene D - Jul 2020
Algehele gradering
Rus vir my siel en meer.
Buys M - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker rustige omgewing. Heerlik gerus.
Lizelle K - Mrt 2020
Algehele gradering
Uitstekende keuse vir verblyf.
Madie S - Feb 2020
Algehele gradering
Good.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estelle H - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige ligging en so perfek vir rus vir 'n paar dae met die mooiste uitsig!
Anthony D - Feb 2020
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie aangenaam.
Pragtige uitsigte, goed toegerus, silwerskoon. Sal beslis weer daarheen gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anthony D - Feb 2020
Algehele gradering
Well equipped, clean, excellent views and quiet.
Michelle J - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsigte, netjiese verblyf.
Philip V - Des 2019
Algehele gradering
Beste uitsig in Clarens.
Lucy V - Des 2019
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Rika K - Des 2019
Algehele gradering
Die panoramiese uitsig was asemrowend vanaf Views.
Thinus S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Letitia M - Sep 2019
Algehele gradering
Views is prakties, gerieflik en waarde vir geld - regtig al wat mens nodig het as jy in elkgeval net daar slaap en kosmaak.
Lees meerViews se terugvoer
Goeie dag Letitia,
Dankie vir die voorstel. Ons sal nou 'n hekkie insit waar die skei-muur ophou.
Marinda V - Sep 2019
Algehele gradering
Was asemrowend prentjiemooi.
Bianca G - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Rina F - Aug 2019
Algehele gradering
Views is 'n pragtige plek met alles wat jy nodig het met 'n mooi uitsig. Ons het baie lekker gebly.
Tiaan S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie met 'n wonderlike uitsig.
Maxine N - Aug 2019
Algehele gradering
Beeldskoon.
Floris V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig met ‘n pragtige uitsig!
Petro S - Jul 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Elta V - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtig.
Kobus C - Jun 2019
Algehele gradering
Het veel meer verwag teen daai tarief.
Views se terugvoer
Goeiedag Kobus,
Baie dankie vir die terugvoer.
Views se hoëspoed internet data vebinding is via die lug en 'n skottel, en is baie betroubaar. Dit gebeur soms dat 'n router herset nodig is na 'n kort onderbreking, en dit was die volgende dag gedoen.
Die beknop kommentaar is eintlik net van toepassing op die kombuisie, en meeste gaste is selfs daarmee tevrede. Ons gaan dit nogtans binnekort verander.
Groete,
Views Bestuur
Andries M - Jun 2019
Algehele gradering
Die foto wat jy sien is presies dit wat jy kry.
Veronica C - Mei 2019
Algehele gradering
Die verblyf was fantasties gewees. Ons was heel bo amper in berge. Die stilte is so wonderlik om weg te kom van die stadslawaai. Ons het regtig lekker gerus!
Devashen N - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike, volledig toegeruste wegbreekplekkie. Die rustigheid vanself! Sien julle weer!
Les C - Apr 2019
Algehele gradering
A great two day break.
Elsa S - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige plek met n lieflike uitsig.
Jurie S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf met pragtige uitsig.
Jimmy W - Mrt 2019
Algehele gradering
Relaxing.
Mariana S - Mrt 2019
Algehele gradering
Elke liewe sent werd. Wow wow.
Stacey L - Feb 2019
Algehele gradering
Exceptional views. Perfect for a break away from the city life. Very tranquil and quiet place to stay.
Jeanre L - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Ilse B - Jan 2019
Algehele gradering
Goeie uitsig, maar piepklein, beknop en ongerieflik vir enigiets anders as slaap.
Lees meerViews se terugvoer
Beste Ilse,
Dankie vir jou terugvoer.
Die Views-eenhede beskik beide oor 4 slaapplekke, maar is eintlik ideaal ingerig vir 2 volwassenes of gesinne met 2 volwassenes en 2 kinders. Ons aanvaar by uitsondering besprekings vir 4 volwassenes per eenheid, maar lig ons gaste in en bied dan 'n stewige afslag.
Die veiligheidshek se slot is wel werkend maar stram. Dit is nou reggestel. Ons kitchenettes is klein, maar volgens ons gaste wel voldoende vir naweekselfsorg.
Ons is jammer dat jy ons nie ingelig het oor jul probleem met die glasskerm by die bad nie. Dit is van die uitswaai-tipe wat volle toegang tot die bad en badkrane verleen.
Groete,
Views-bestuur
Werner W - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Lucas D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Johleen M - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Bianca G - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustig en aangenaam
Lees meerViews se terugvoer
Bianca, dankie vir jou resensie. Ons sal waaiers insit, ons het dit nog nooit oorweeg nie omdat Clarens so 'n heerlike somersklimaat het. Daar is egter af en toe 'n baie warm dag.
Santa K - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowend gewees om so te kan ontspan.
Views se terugvoer
Dankie Santa vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer altyd ons bes om besoekers aan Clarens en by views die beste ervaring moontlik te gee.
Vincent P - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, met pragtige besienswaardighede.
Roger K - Nov 2018
Algehele gradering
Nice clean and wonderful view.
Marthie H - Nov 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en mooiste natuurskoon.
Lees meerLisa S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker cozy plekkie met 'n great view.
Llewelyn W - Okt 2018
Algehele gradering
Really enjoyed our stay at Views, will definitely return.
Reitz V - Sep 2018
Algehele gradering
Uitsig is fantasties.
Sonet D - Sep 2018
Algehele gradering
Wow! Ongelooflik!
Faan V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike ontspanne naweek in pragtige omgewing.
Yvonne D - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en warm.
Lizaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Dankie lekker still plek en net te rus.
Johan H - Jul 2018
Algehele gradering
Value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld.
Baie netjiese en skoon verblyf. Persoonlike aandag van die personeel en eienaar. Baie professioneel and behulpsaam rakende die area en dorp.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nadia M - Jul 2018
Algehele gradering
Was fantasties, ek en my man het gerus en dit baie geniet.
Caroline O - Jul 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Maryke N - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlike, knus verblyf!
Salome B - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en gerieflik.
Luré S - Jun 2018
Algehele gradering
Gesellige, skoon verblyf met wonderlike geriewe en 'n uitsig wat asemrowend is.
Views se terugvoer
Beste Luré,
Dankie vir 'n positiewe terugvoer. Ek vertrou ek sien julle weer.
Groete,
Bastiaan
Pieter P - Mei 2018
Algehele gradering
Kan vir enige iemand aanbeveel.
Nick S - Mei 2018
Algehele gradering
Lafenis vir die siel en great wegkom van die stad se gejaag.
Victor F - Apr 2018
Algehele gradering
Views Clarens.
Msgda B - Apr 2018
Algehele gradering
Sal volgende keer eenheid 1 bespreek.
Nadia N - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing views!
Madeleen T - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik, ontspan en rus is op die spyskaart.
Tom B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beste ligging en uitsig in Clarens.
Views se terugvoer
Goeie dag Tom,
Dankie vir jou positiewe resensie. Ek is baie bly julle het die naweek goed ervaar.
Ons is nuut op die webwerf, en 'n goeie resensie help om meer besprekings te kry.
Groete,
Bastiaan
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ridge-weg 1, Clarens, 9707, Vrystaat