LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Aloe | LekkeSlaap
+18

Villa Aloe

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n ekstra matras vir 'n kind, asook 'n kot in die hoofslaapkamer.

Bring asb. jou eie bad- en swemhanddoeke saam.

Hout en aanstekers word nie voorsien nie. Let asb. op dat vuurmaakjel nie toegelaat word nie.

Daar is WiFi beskikbaar.

Daar sal genoeg eenhede koopkrag opgelaai word, maar indien dit klaar is, kan gaste nog eenhede koop.

Rook is verbode in die huis, naby die deure en naby die vensters.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aloesingel 40, Onverwacht, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASUjbL2b6NVaLES1YxAcXOZzSq9uPQJHeHh0ztzwwLpvbrfmeys?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) 40 Aloe Crescent Onverwacht 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 11:00 -34.146293161056 18.866757190544
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!