Pretoria Akkommodasie by Villa Baragha Country Estate | LekkeSlaap
+42

Villa Baragha Country Estate

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 8 resensies vir Villa Baragha Country Estate
Netheid
3.6/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.3/5
Jakkie J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker.

Dit is 'n pragtige omgewing. Baie netjies en rustig. Ek sal definitief weer gebruik maak van hulle.

Anneke S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anneke S
Enkelreisiger

Deurmekaar en ongeorganiseerd.

Geen ontvangs of diens en suur melk van 05/2018 in die kamer. Elke kontaknommer wat voorsien was, bestaan nie eers nie. Iemand het my toe ontvang by die hek en net gesê hier is die sleutels en die kamer en waar ek die sleutels die volgende oggend moet los as ek ry, dit was die totale kommunikasie van die man af. Ek sal nie Villa Baragha aanbeveel aan enigiemand nie hulle is onprofessioneel en ongeorganiseerd! Ek sal nie eers een ster vir hulle gee vir kliëntediens nie!

Mariska G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska G
Gesin met tieners

Baie oulike plek, pragtige tuin, vriendelike mense.

Dit was bietjie koud die aand, 'n elektriese kombers sou awesome wees. Verder was dit baie lekker. Die plekkie is rustig en netjies. Sal enige tyd weer daar oornag.

Cherlene S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherlene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, maar die kliëntediens kan verbeter word.

Die kamer wat ons uit die prente gekies het, was nie wat ons gekry het nie. (Ons het die maroen kamer gekies, maar het in 'n wit kamer ingekom). Daar is geen ontvangs nie en niemand beantwoord die kontakbesonderhede wat verskaf word nie. Jy moet voor die hek staan en jou horing soos 'n hooligan laat hoor, want die interkom wat verskaf word, werk nie. Maar behalwe bogenoemde was dit nogal 'n aangename verblyf met vriendelike personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place, but customer service could really be improved.

The room we have chosen from the pictures provided was not what we got. (We have chosen the maroon room, but walked into a white room). There is no reception and no one ever answers the contact details provided. You have to stand in front of the gate and hoot your horn like a hooligan as the intercom provided does not work. But besides the above, it was quite a pleasant stay with friendly staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Michel D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n vinnige wegbreek na die area toe.

Baie skoon en netjies gehou. Ons was wel gesê dat ontbyt beskikbaar is, maar dat ons op aankoms ingelig was dat ons moet self sorg. Die plekkies is klein en intiem. Die venue self is baie mooi en tuin is ook baie mooi en goed opgepas.

Anna-marie M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en skoon.

Die plek is baie rustig en die kamer is mooi skoon. Klein bietjie klein en die badkamer en kamer is te naby aan mekaar, maar dit was waarde vir geld en die plek is baie mooi en die tuin is pragtig.

Ina S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina S
Gesin met klein kinders

Dit is 'n baie rustige omgewing.

Baie rustige omgewing. Fantasiese, pragtige tuin!

Villa Baragha Country Estate's terugvoer

Ons by Villa Baragha is bly dat jul ook die vrede en rustigheid van die landgoed ervaar het, vandaar die naam Baragha wat blessing beteken. Blessings vir julle.

Villa Baragha Country Estate
Nicole L - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nicole L
Saam met vriende

Uiters teleurstellend.

Ons wag nou nog dat hulle die hek moet oopmaak! Ons het nooit daar oorgebly nie en moes huistoe ry. Ek het vreeslik gesukkel om iemand in die hande te kry. Ons het ook probeer om ontbyt by te sit maar nooit 'n antwoord gekry nie. Hulle het ons wel die deposito terugbetaal.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 195 Kenneth Straat, , Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxNWJjOWZjLTQ1YWItNDliMi1hYjM3LWE5NGQ5Mjg5OTM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 195 Kenneth Street Pretoria Street 0083 Gauteng 086 999 0018 12:00-16:00 10:00 -25.705152610148 28.113046417969
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za