LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Con Gracia | LekkeSlaap
+74

Villa Con Gracia

29 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Villa Con Gracia
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Trya K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was goed.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very nice.

Everything was good.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike mense, gasvry en verblyf bied fantastiese waarde vir geld.

Kamers wat ons gehad het was mooi, ruim, skoon en baie netjies. Het die gratis sjerrie en koue ontbyt voorgesit in kamer baie waardeer en geniet. Mariaan en haar man is baie vriendelik en gasvry, sal definitief weer daar oorslaap.

Wilma B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma B

Pragtig en rustig.

Rustige, veilige, netjiese verblyf.

Villa Con Gracia's terugvoer

Beste Wilma,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie.

Hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Wouter & Mariaan

Villa Con Gracia
Kathleen G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen G

Fantastiese mense!

Baie dankie dat julle ons so vriendelik ontvang het en die fantastiese diens.

Villa Con Gracia's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Kathleen. Dit was lekker om julle by Villa Con Gracia te verwelkom.

Hoop om julle gou weer te sien!

Villa Con Gracia
Kgothatso Reginald M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kgothatso Reginald M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place to be for a weekend.

Beautiful and clean.

Villa Con Gracia's terugvoer

Thank you for the positive review. We appreciate it dearly.

Hope to see you soon.

Villa Con Gracia
Sarel M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, gerieflik en aangenaam.

Vriendelik ontvang. Alles was baie netjies, skoon en gerieflik. Aangename verrassings in die yskas en op die koffietafel, alles ingesluit by die prys. Alle toebehore was in werkende toestand. Aangename omgewing. Het 'n goeie nagrus geniet en vars opgestaan. Dankie.

Bernadine K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hartlik ontvang en afgesien deur Mariaan en Wouter!

Adres maklik gevind en heerlik oorgeslaap. Alles was kraakvars en skoon. Baie bederfies in die yskas gevind! Lekker koffie, baie melk, beskuitjies, muffin en graanvlokkies gehad vir ontbyt - alles gratis. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Dankie Mariaan en Wouter vir al die bederf.

Gideon Francois F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon Francois F

Cosy and homely

Love this place. Near the cycle event at Carnival City and shopping centre. Wouter and Mariaan are the best hosts. Friendly and very helpful. Specifically when we wanted to braai and they went out of their way to provide us 'n braai. And all the surprises in the rooms. Wow!

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Gideon,
Dankie vir wonderlike terugvoer. Was vir ons 'n groot plesier om julle te huisves. Ons is bly dat julle dit geniet het. Kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Villa Con Gracia
Christa D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voortreflik en baie sentraal geleë.

Mariaan en haar man het ons hartlik ontvang. Pragtige kamer met 'n baie rustige atmosfeer. Sommer dadelik tuis gevoel. Sal die plek beslis aanbeveel en mense daarheen verwys.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Christa,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie. Was vir ons 'n groot voorreg om julle by ons te huisves. Kan nie wag om julle weer te ontvang nie.

Villa Con Gracia
Saritha H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Saritha H

I would not recommend Villa Con Gracia to other travellers.

No Continental Breakfast included in accommodation. Rooms are equipped with old cereal for breakfast. One room did not have cutlery. Other room did not have a microwave. Swimming pool and garden is a mess. The braai facilities is not usable. Owners are very friendly.

Villa Con Gracia's terugvoer

Good day Saritha,
Thank you for your feedback but please take note of the following.
1. As advertised breakfast is additional and should be booked in advance.
2. Cereal cant be old as we put new cereal the day guests arrive.
3.Our rooms are checked before guest arrive. All our rooms definitely have microwave please indicate which room did not have a microwave. Cutlery family unit short a spoon it was rectified immediately.
4. You have been informed beforehand that swimming pool is out of order.
5.We have requested that if you have any request or complains that you should bring it to our attention.
6. We were under the impression that you were very pleased with your stay at our establishment. The day of your departure no negative feedback was given.
7. Our contact details are in all our rooms all guest are asked to contact us if they have any problems as we are on site and can rectify anything at once.
8. Its a pity that we should take note of all your complains on this platform.

Villa Con Gracia
Amina R - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amina R
Gesin met tieners

Netjiese, veilige, baie mooi, rustige plek.

Hierdie plek was eintlik vir my baie asemrowend en so netjies. Mariaan en haar man is baie vriendelike mense en maak seker jy voel tuis van die begin af. Ek sal definitief wil teruggaan en beveel dit 100% aan.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Amina
Baie dankie vir wonderlike terugvoer. Dit was fantasties om julle te ontvang. Ek kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Villa Con Gracia
Alletta W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alletta W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker verblyf.

Baie lekker verblyf. Baie netjies.

Villa Con Gracia's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Villa Con Gracia span

Villa Con Gracia
Lynette V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf.

Gerieflike netjiese groot kamers vriendelike personeel en heerlike verblyf. Beslis die moeite werd.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Lynette

Dankie vir wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Villa Con Gracia
Nico S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd wonderlik.

Plek is altyd skoon, eienaars is vriendelik en akkommodeer volgens jou behoeftes.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Nico

Dankie vir positiewe resensie. Dit is altyd 'n plesier om julle te huisves.
Kan nie wag om julle weer te huisves nie.

Wouter en Mariaan
Villa Con Gracia

Villa Con Gracia
Jacky M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky M

Dit was regtig fantasties en ons het lekker gebraai en die kliëntediens was perfek.

Of jy net 'n paartjie is wat daar bly of 'n groep mense sal jy nie spyt wees nie. Dit was regtig lekker en die kliëntediens was 100%. As ons weer 'n toernooi het in Brakpan sal ons definitief weer by julle bly. Baie dankie vir alles.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Jacky

Baie dankie vir mooi review was lekker om julle te ontvang en te huisves. Kan nie wag om julle weer te ontvang nie

Villa Con Gracia
Koos V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos V
Enkelreisiger

Aangenaam.

Kamer is netjies. Te veel kussings op die bed. Lyk soos 'n honeymoon kamer. Ongerieflik en onpersoonlik met badkamer wat nie onmiddelik deel van die kamer is nie.

Villa Con Gracia's terugvoer

Koos,
Dankie vir terugvoering dat ons kan verbeter vir ons gaste.
Was goed om jou hier te hê, hoop om jou weer spoedig te ontvang.
Wouter en Mariaan
Villa Con Gracia

Villa Con Gracia
Daleen N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professioneel en beslis waarde vir geld.

Baie gasvrye mense. Baie professioneel en waarde vir geld.

Villa Con Gracia's terugvoer

Daleen,
Baie dankie vir terugvoering dat ons kan verbeter sodat ons verblyf vir gaste nog beter kan maak.
Was goed om julle hier te kon hê, hoop om julle gou weer te sien.
Wouter en Mariaan,
Villa Con Gracia

Villa Con Gracia
Crowther U - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Crowther U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar dekor kort opgradering.

Die feit dat daar geen deur tussen die badkamer en kamer is met die toilet en stort sigbaar - geen privaatheid en die feit dat die waterdruk 'n probleem skep as jy stort.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hi Rika,
Thank you for the positive review, we are in process in attaching a water pump to the waterlines, also to fit a door between the room and bathroom.
Thank you for staying at our establishment, hope to see you soon again

Villa Con Gracia Team

Villa Con Gracia
George D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
George D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare en gerieflike verblyf.

Kamer was skoon en netjies.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo George

Dankie vir die resensie. Dit was lekker julle te kom onthaal en tuis te laat voel. Ons hoop on julle gou weer te sien.

Villa Con Gracia
Elize K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K
Gesin met tieners

Absoluut wonderlik!

Ons was met 'n warm hart ontvang. Heerlik gebly. Dankie vir die lekker bederfies toe ons na middernag in kamer gekom het. Ook die moeite met ons ontbyt. Beveel dit beslis aan!

Andre W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry.

Baie gasvrye ontvangs, aangename verblyf, en dis baie goed toegerus. Dis nie 'n B&B nie, maar daar was alles wat jy nodig het vir 'n ligte ontbyt! Sal beslis weer kom.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hallo Andre

Baie dankie vir die review dit was uiters gaaf, julle is welkom was lekker om julle te kon gehad het as gaste. Julle is welkom om enige tyd te kom oorbly..

Groete
Villa Con Gracia Span

Villa Con Gracia
Motshehwa N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motshehwa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

The stay was great. Private and clean. The owner allowed us to check in early without any hassles. Loved it a lot ... Will definitely go back.

Villa Con Gracia's terugvoer

Hi Tshewi,

Thank for great review. Was great to have you as our guest.
Hope to see you soon again.

Villa Con Gracia Team

Villa Con Gracia
Hayley C - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley C
Saam met vriende

Friendly and accommodating.

Mariaan accommodated us with a request for a really early check in on a Saturday without hesitation. Room was clean and neat. Lots of space. Nice little extra touches, fresh milk and cereal, yogurt and fruit juice in the fridge.

Makhosazana D - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosazana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, great location, secure, private, close to mall. And the wi-fi works!

Nice place. Close to the mall too. Easy to find. Although it was a one night stay I can honestly say I had a great stay. Hosts also accommodated our request too. Only minus (in my room) is that the door to the bathroom was removed so for those who would have issues with that may request the other rooms.

Wilhelm L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L
Enkelreisiger

Goed geleë, netjiese kamer en vriendelike diens.

Het 'n groot afslag ontvang toe ek bespreek het wat 'n aangename verassing was. Verder baie netjiese kamer en vriendelike diens.

Albert M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The experience was beyond my expectation.

The welcome was exceptional.The room was very neat. I would recommend the guesthouse to other travellers for sure.

Marius P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mariaan het uit haar pad gegaan vir ons.

Mariaan het moeite gedoen en over and above gegaan met ons kamer. Die kamer was spesiaal vir ons opgetooi met kerse, champagne, chocolates etc. etc. Tot laat vir ons gewag om seker te maak als sal reg wees voor ons instap. Die vrou weet hoe om jou tuis te laat voel.

Lizelle J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle J
Gesin met klein kinders

Skoon en rustig.

Was baie tevrede met alles. Was regtig baie rustig en netjies. Ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Trudi L - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Villa Con Gracia was fantasties asook Mariaan se diens! Ek sal enige tyd weer soontoe gaan en dit ook aanbeveel vir almal wat ek ken!

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athlonestraat 75, Dalpark, Brakpan, 1541, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwY2Y1ZWJhLWY3MjUtNDYyMS05MGJjLWZjNDM0OTE0ZjI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 75 Athlone Avenue Dalpark 1541 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.24836 28.33625
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!