Marina Beach Akkommodasie by Villa Costa | LekkeSlaap
+36
+36

Villa Costa

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Putty 11, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Marina Beach is geleë in die Suidkus van KwaZulu-Natal, suid van Margate, en tussen San Lameer en Southbroom. Die subtropiese klimaat verseker dat die water die heel jaar lank lekker warm is en die sonnetjie heel jaar skyn! Kombineer die lekker weer met die mooi strande en kalm waters, en jy het die perfekte wegbreekplek!

Daar is 3 slaapkamers in die huis asook 3 badkamers en daar kan in totaal 8 persone hier slaap. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed asook sy eie sitkamerarea, kamer 2 het 2 enkelbeddens en kamer 3 ook 'n dubbelbed. Al die kamers het 'n en suite-badkamer.

In die kombuis is 'n mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroër. verder is daar ook 'n enkelbed in die sitkamer, daar is 'n leefarea en braaiplek vanwaar jy gedeeltelik die see kan sien. Daar is 'n sekuriteit-sisteem en elektriese hek en parkeerplek.

Beddegoed is voorsien maar geen handdoeke. Daar is DStv, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart bring.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Costa sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelslaapbank
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Villa Costa
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Putty 11, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Costa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Putty 11, Marina Beach, 4281, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBkOTI4ZmNhLWViZDItNGVlZC04ZTc4LTc5MDA1YWE0MGUyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Putty 11 Marina Beach 4281 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.933521688566 30.304314941168
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za