Villa Dorothea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Dorothea is 'n ruim en luukse selfsorghuis in Clifton wat baie bekend is vir sy pragtige strande. Die villa bied asemrowende uitsigte oor die see en op die berge en is net oorkant die strand geleë.

Die villa het slaapplek vir tot 8 gaste en dit beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en 'n groot -sitkamerarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste slaapkamer het 'n instapstort en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n en suite-stort. Die derde en vierde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte gaste-toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien. Die groot sitkamer het 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike dek met stoepmeubels, sonstoele, 'n swembad en Weber-braaigeriewe. Die dek het skouspelagtige see-uitsigte. Daar is 2 veilige parkeerplekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Dorothea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R27 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za