LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Moya 32 | LekkeSlaap
+11

Villa Moya 32

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 15 resensies vir Villa Moya 32
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Mthokozisi D - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Mthokozisi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bedding was bad.

Bedding was not good, if you can improve on that.

Alwyn H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig!

Woonstel is gemaklik en skoon.

Zandile Z - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

Closest to the beach, to the shops. We really enjoyed our stay in Villa Moya 32. Friendly security staff. Quiet place. It’s clean and lovely.

Andre D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese woonstel met mooi uitsig oor die see en baie behulpsame verhuurdersagent.

Woonstel nie geskik vir bejaardes aangesien dit op die derde verdieping geleë is, dus is daar heelwat trappies om te klim. Jammer oor die skielike verbod op enige loop op die strand of swem in die see van die regering met ons aankoms!

Fikile N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay in Villa Moya.

Me and my partner had a great time, we will definitely come again. The place is very peaceful and quiet everything was perfect.

Catherine M - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing, it's beautiful, clean, secure and the agent was super friendly.

I loved the balcony, the view is just breath taking.

Allison L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely a perfect weekend away for a couple.

Ethel Olivier you were such a great help to me and my partner.. From before checking in until checking out this place had everything you could ever ask for.. Will definitely be back soon

Sihle M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sihle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to visit. Peace of mind.

Definitely will be back.

Nomshado N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomshado N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek om te wees.

'n Baie ontspannende en akkommoderende plek. Alles is naby.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A place to be.

A very relaxing and accommodating place. Everything is nearby.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Brian Andrew C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian Andrew C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Eenheid is baie skoon en gerieflik geleë baby verskeie strande.

Candice M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Candice M
Gesin met klein kinders

Lovely stay near lovely beach.

Clean and modern apartment.

Alecia V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike vakansie in Villa Moya!

Ons het regtig lekker gebly! Perfekte ligging naby aan alles! Puik verblyf!

Mandie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mandie S
Gesin met klein kinders

Nooit weer nie.

Dit was swak! Net een waaier en dit was in 'n kamer. Die mense in die woonstel langs ons het harde musiek gespeel en tekere gegaan. Ons moes die gasbottel soek vir die stoof net om te vind hy is sommer in die kas gedruk en geen raam of niks om nie, so onveilig en nie eers seker of dit wettig is nie. Ons het gesê ons bring ons baba saam, maar eers toe ons daar kom sê hulle vir ons dat daar nie plek is vir 'n bababed nie. Ons kry toe 'n ekstra stoorkamertjie, min wetend dat al ons sakke natreën in die kamertjie, so heel vakansie moes ons oor als val om by als uit te kom. Niemand het ons gesê dat daar nie 'n bad is nie, want daar staan stort/bad so ons moes die baba in die stort probeer was. Ek sal nooit weer daarheen gaan nie. Die DStv het ook nie veel gewerk nie, want ons het nie 'n dekodeerder nie en die gewone kanale wou nie lekker opvang nie. Dit is nie helfte die geld werd as wat hulle gevra het nie. Glo nie ek sal weer daar bespreek nie.

Karien E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike wegbreekplekkie. Baie netjies en luuks. Ons het dit baie geniet!

Dit was beslis die moeite werd. Die area en verblyf was ideaal en baie gerieflik en netjies. Ons sal enige tyd Villa Moya en Shelly Beach aanbeveel. Ons het ons vakansie baie geniet.

Khanyo M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khanyo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place for couple to bond - it's peaceful with fresh breezes

We had a good time to bond and unwind.

Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Somersweg 775, Shelly Beach, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM0NzhlNGFhLWY3ODAtNGExZC1iNjE2LWFmYmE5YzdhMGZhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 775 Somers Road Shelly Beach 4275 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.79542140191 30.416450053453
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!