Villa on the Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa on the Beach is ‘n selfsorgvakansiehuis sowat 5 m vanaf ‘n privaat strand in ‘n veilige kompleks op Thesen Island, Knysna. Dis die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-kamers, 3 leefareas en ondervloerse verhitting. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n platskerm-TV met DStv. Die tweede kamer het ook ‘n platskerm-TV met DStv en ‘n koningingrootte-bed. Die derde kamer het ook ‘n koningingrootte-bed. Elke kamer het ‘n en suite-badkamer met ‘n bad of stort.

Die kombuis is toegerus met ‘n mikrogolf, Breville-koffiemasjien en ‘n waterfiltreerder wat aan ‘n wasbakkie gekoppel is. Die hoofleefarea het ‘n groot platskerm-TV, ‘n gasverwarmer en lei na ‘n dek met ‘n uitsig oor die privaat strand.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook ‘n plek om ‘n boot te meer, sowat 200 m van die villa af. Dis naby restaurante, Knysna se middedorp, en 72 km vanaf George Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa on the Beach sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Klein Kombuis
  •  Ondervloerse verhitting

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa On The Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 950 per nag (plek vir 7)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za