Villa Ora Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Villa Ora is 'n sentraal geleë gastehuis net langs Oudtshoorn se middedorp naby winkels en restaurante.

Ons bied hoogstaande gerief, veiligheid, rus en warm gasvryheid. Ons het 5 uitstaande en suite slaapkamers - waarvan een 'n ten volle aangepaste, rolstoel-toeganklike eenheid is.

Gaste kan die swembad gebruik en gratis WiFi is oral op die perseel beskikbaar. 'n Stewige ontbyt word daagliks bedien en heerlike aandetes op versoek. (Ons maak ook vir
spesiale dieetbehoeftes voorsiening.) Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Ora Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 R665 per nag (vir 2 mense)

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]