Villa Riviera 24
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Villa Riviera 24 is langs die Riviera Hotel op die oewer van die Hartenbosrivier in Hartenbos. Die stylvolle 2-slaapkamerwoonstel op die tweede verdieping bied gerieflike verblyf aan 4 gaste met uitsigte oor die rivier en riviermonding.
Beide slaapkamers is op die boonste verdieping en het ingeboude kaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n balkon met gemaklike sitplek. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en toegang tot die tweede badkamer wat 'n bad en 'n toilet het.
Die grondverdieping het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die selfsorgkombuis het 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 2 rusbanke in die leefarea. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n stoeptafel en 'n mooi uitsig asook 'n lieflike vlekvryestaal-braai.
Daar is braaigeriewe op die stoep en voor die woonstel op die Hartenbosrivier se oewer. 'n Motorhuis is beskikbaar vir parkeerplek of ekstra bagasie.
Die woonstel is 1 km se stap van die strand af.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Riviera 24 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 61
Jaar gelys 8
Ligging
- Port Natal-weg 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Riviera 24 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Port Natal-weg 133, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom