+22
Selfsorg in Hartenbos

@Villa Riviera 3

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R520.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die breekskadedeposito moet met aankoms betaal word en sal binne 3 dae ná die uitklokdatum terugbetaal word.
Gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Rook is streng verbode in die eenheid.
Gebruik water asb. spaarsamig.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Enige vermiste items in die eenheid sal as diefstal beskou word.
Die eenheid bied slaapplek aan slegs 6 gaste. Indien dit oorskry word, sal gaste sonder enige terugbetaling gevra word om die perseel te ontruim.
Let daarop dat daar nie 'n daaglikse skoonmaakdiens is nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Geen Matriek Rage-groepe word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Port Natal Weg, Villa Riviera 3, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f1aa02e8cc2af86f25e838005676c821c082f32fd6ca2c3080afd6967eefb53b43492d0ab0617d4af041ba4d71623c222b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 5) 6 5 1 5 Port Natal Weg Villa Riviera 3 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118339762961 22.117665046896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang