Villa Rose Cottages
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Rose Cottages is in Fichardt Park aan die suidelike buitewyke van Bloemfontein en bied gerieflike verblyf in 4 selfsorg-kothuise. Villa Rose Cottages is maklik bereikbaar vanaf die N1 Curielaan-afrit, en die ligging bied toegang tot verskillende winkelsentrums, restaurante en die Windmill Casino.
Daar is 4 smaakvol gemeubileerde kothuise. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer en het gratis WiFi en 'n TV. Elke kothuis het ook 'n sitarea en 'n kombuisie wat vir basiese selfsorg toegerus is met 'n yskas, induksieplaat, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis het 'n privaat stoep en braai-area wat na die tuin en swembad lei. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Rosepark-hospitaal is 1,2 km verder en Bram Fischer Internasionale Lughawe is 17,5 km ver.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Villa Rose Cottages het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat