LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Sunshine Guest House | LekkeSlaap
+18

Villa Sunshine Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Villa Sunshine Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.2/5
Antonette H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonette H

Was 'n baie aangename ondervinding.

Baie vriendelike personeel.

David K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
David K
Enkelreisiger

Was oukei, maar warmwater nie gewerk by wasbak in badkamer en geen ekstra kombers in winter.

Manager vriendelik en hulpvaardig. Baie skoon en netjies.

Reinette S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Reinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and neat, but ordinary.

For a 4-star guest house we were disappointed. Although clean and neat, the room and bathroom were very ordinary and basic. Also not worth paying more for an upstairs room, since our view was more of rooftops than the ocean.

Janine P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was definitely worth the stay. Will go back when I'm in the area again.

The stay was very nice. They even phoned us on Friday to ask where we were and assisted with directions. Staff was very friendly and accommodating. Was worth the money. The place is beautiful.

Talitha N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir een nag se verblyf.

Baie goed. Sou net daarvan gehou het as daar 'n yskas in die kamer was. En sou verkies het dat daar DStv sou wees vir 'n 4-ster gastehuis.

Carl V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carl V
Besigheidsreis

Gemaklik, skoon, goed toegerus, baie vriendelik en hulpvaardig.

Ek het lekker gebly, net jammer die waterskaarste het veroorsaak dat daar geen warm water was tussen 05:00 en 08:00 en dan weer tussen 17:00 en 20:00 nie. Julle moet onthou om mense te waarsku, want dan kan jy betyds aanpas.

Altus N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Altus N
Saam met vriende

Vriendelike diens en gerieflike verblyf.

Baie vriendelike en behulpsame diens deur bestuurder aan diens.

Cecil T - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil T
Saam met vriende

Lekker gebly!

Plek was skoon en netjies. Jammer ons huurkar moes op die sypaadjie staan.

Lisa G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa G
Gesin met tieners

Very spacious and clean bedrooms.

Only negative comment I have is that one's car has to be parked in the street, so that was a worry, and the weekend was cold and we had no extra blankets in the room.

Chanrie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanrie B
Saam met vriende

Beste gastehuis in Seepunt!

Villa Sunshine Guest House was die perfekte gastehuis vir ons. Die kliëntediens was 100%. Ons het tuis gevoel en die kamers was regtig perfek. Ons kon lekker by die gastehuis kuier saam met ons vriende wat dit soveel lekkerder gemaak het. Ons was naby aan alles en het slegs van Uber gebruik gemaak. Ons kan nie wag om terug te keer nie! Alles was tops!

Karien M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met vriende

Ons verblyf was absoluut fantasties!

Vriendelike diens en loop die ekstra myl wow! Dit was regtig 'n bederf om daar tuis te gaan. Stapafstand na strand, winkels ens.

Michelle E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed, maar kon beter wees.

Hartlik welkom geheet, kamers benodig ernstige onderhoud, pryse is te hoog vir die verouderde TV, geen DStv. Benodig 'n goeie verf en herstel aan sekere dele van die kamer. Badkamer benodig ook 'n opgradering. Andersins was dit goeie verblyf.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good, could have been better.

Warm welcome, rooms need some serious upkeep, pricing is way to high for old outdated TV, no DStv. Needs a good paint and repair to certain bits in room. Bathroom needs an upgrade too. Good stay otherwise.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ronel D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en gerieflik.

Die mense by Villa Sunshine het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Ons vlug het laat geland en alles is gereël sodat ons die sleutel kon kry om in te gaan sonder om enige iemand te ontwrig of verontrief. Die verblyf was baie lekker. Die plek is baie skoon en uiters netjies. Ons sal beslis weer daar tuisgaan. Dis ook gerieflik naby aan die opklim punt vir die rooibusse. Dankie vir al jul moeite. Dit word opreg waardeer.

Joachim J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joachim J

Friendly, helpful staff!

Found the establishment a great place to stay. Close to shops. Staff are very helpful and will go out of their way to look after guests' needs. Recommend this establishment.

Niel H - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging waarvan Kaapstad verken kan word.

Pragtige uitsig oor die see vanaf boonste eenhede se stoep. Die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam.

Desiree J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was good, however I would have liked the option of breakfast and maybe a snack bar.

Although the service was good, it was raining and cold and the option of a snack bar and breakfast would have been awesome.

Cecilia V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, mooi en skoon.

Ek sou graag 'n klein yskas-vrieskas beskikbaar wou hê. Parkering is in die straat, en mens voel onveilig om voertuie so te parkeer.

Willem V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely guest house/B&B in a great location.

Friendly staff, excellent and prompt service, nice breakfast, clean room with large balcony and sea view, and clean salt water pool.

Jacobus Gerhardus D - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Gerhardus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik.

Sien die sterre.

Berno V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Berno V
Gesin met tieners

Baie lekker gebly!

Ek sal dit beslis aanbeveel!

Rensia Smit S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia Smit S
Saam met vriende

Gerieflik geleë, baie netjiese verblyf.

Baie gerieflik en vriendelike ontvangs. Parkeerplek in straat.

Marina S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S

Heerlik!

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Dis baie netjies. Ek beveel die verblyf regtig aan.

Mirriam M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirriam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was vir 5 dae met vakansie in die Kaap.

Dit was vreeslik wonderlik om daar te bly. Almal is so aangenaam en vriendelik en hulle bedien die heerlikste moerkoffie. Sal dit enige tyd aanbeveel. Dit is in die middel van al die toeristeplekke in die Kaap en 'n kort stappie tot by die strand. Dit was regtigwaar vir my skoon, netjies en rustig daar. Baie lekker!

Louis D - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame personeel. Die parkering op straat laat mens net ongerus slaap.

Aangename verblyf. Die grondvloer se uitsig is ongelukkig beperk. Alles is baie netjies. Ek het net ietwat meer vir 4 ster verwag soos byvoorbeeld sjampoe. Beskuit in die kamer.

Bridelia B - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridelia B

Goed.

Die verblyf daar was baie aangenaam en sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rochester-weg 1, Bantry Bay, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6j97QllQR7lofW1b6ftnTPZpVycIrcAmqmM0LnrjBWJiAl9sym?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 1 Rochester Road Bantry Bay 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.923805555556 18.382
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!