Villa Vista Bonita 63
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Skoonmaakdienste is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Rapporteer asb. breekskade.
Die gas se rekening moet ten volle betaal wees voor hulle in die gastehuis kan bly.
Slegs die aantal gaste waarvoor bespreek en betaal is word toegelaat in die gastehuis.
Alle bankfooie is betaalbaar deur die gas en sal by die gas se rekening gevoeg word.
Geen luidrugtigheid en musiek word toegelaat nie. Respekteer asb. die bure.
Rook is verbode in die gastehuise.
Maksimum 2 voertuie word toegelaat. Parkeer asb. jou voertuig waar dit nie in ander voertuie of gaste se pad sal wees nie.
Let asb. dat daar trappe na die eiendom lei.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarens Golf Estate 69, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom