LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by VinBoHo | LekkeSlaap
+174

VinBoHo

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 28, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

VinBoHo bied jou 'n wegbreekplek wat die gevoel van 'n antieke era met 'n moderne kinkel bestempel. Dit is hier waar ons herinneringe bou en waar die atmosfeer rustig en vreedsaam is.

VinBoHo het 3 vreedsame lodge-opsies. Die Tree of Life - 'n wittebrood-suite (Executive), French Flair - 'n luukse suite en ons standaard kamer, Rustic Wonder. Alle kamers is ingerig met koningingrootte-beddens wat oorgetrek is met katoen-perkallinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor die volgende: platskerm-TV's met sekere DStv-kanale, elektriese komberse, haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Jou verblyf sal ontspanne, uniek en gelukkig wees, en dit sal verseker dat jy weer en weer sal terugkeer. Of jy nou hier bly vir 'n trou-seremonie, 'n konferensie of selfs as jy net hier verbyry, gaste word altyd bederf met 'n spesiale ervaring met ons antieke, boheemse bekoorlikheid. Begin jou dag met een van ons heerlike ontbyt-opsies of kry jou lyfie 'n lekker koperkleur vir die somer met ons sonbed-diens.

Die VinBoHo Guest Lodge is sentraal tot die lughawe, strand en gewilde inkopiesentrums.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir VinBoHo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Uys Krige-rylaan 28, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink VinBoHo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 28, Panorama, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAArdPRzim1Cqbul3BVXaVmxef3JGS2o9XVzDENgfxeHPpLYQg6L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 28 Uys Krige Drive Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.885556504239 18.568503574205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!