Vincent's Escape

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 25 % af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Beskrywing

Vincent's Escape is 'n unieke en baie eenvoudige selfsorg-vakansiehuisie in Franskraal. Dit het 'n pragtige uitsig op die berge en 'n groot groen area oorkant die pad. Die huis is sowat 600 m se stap van die wit sandstrand, gewilde visvangplekke en wandel- en fietsrypaadjies langs Seaview-rylaan af.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel, bankies en 'n kaggel vir die koue wintersaande. Die knus sitkamer bied toegang tot 'n onderdakstoep en tuin-area.

Die tuin is omhein en dis troeteldiervriendelik. Die huis het 'n balkon met braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek in die motorhuis.

Slaapplek

'n Bespreking by Vincent's Escape sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vincent's Escape gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 410 R1 058 per nag (plek vir 4)

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 2 Jun 2019 tot 30 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]