LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vine Cottage | LekkeSlaap
+36

Vine Cottage

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 28, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Vine Cottage is in Prins Albert en bied gehalteverblyf aan vakansiegangers en sakereisigers. Dis naby verskeie restaurante en winkels.

Dié Victoriaanse huis beskik oor 3 kamers en het slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n stort op die stoep.

Elke kamer het 'n waaier en daar is lugversorging in die tweede kamer.

Die kombuis is volledig toegerus en daar is ook 'n Weber-braai en wasmasjien waarvoor gaste waspoeier moet saambring.

Parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Vine Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Vine Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Nieuwestraat 28, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vine Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nieuwestraat 28, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE3MmI1YmU2LWIxNWUtNDE1Ni1iZDdhLTU4NTc2YjMxY2YwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 6 persone) 9 5 1 5 28 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.228155875482 22.029301697553
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!