Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Steven M - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Vineyard Cottage se terugvoer
Thank you for your visit Steven. Hope to host you and your wife again in the near future.
Suzette L - Des 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die gasvryheid.
Vineyard Cottage se terugvoer
Baie dankie, Suzette.
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê. Dankie dat julle die cottage netjies gelaat het. Hoop om julle weer as my gaste te verwelkom. Alle voorspoed vir 2024.
Johnnie V - Apr 2023
Algehele gradering
Maklik bereikbaar, uiters netjies, rustig, uiters vriendelik, baie dankie!
Vineyard Cottage se terugvoer
Baie dankie Johnnie vir julle resensie. Dit was lekker om julle as gaste te he en sien daarna uit om julle in die toekoms weer as gaste/vriende te ontvang.
Petro V - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker gebly dankie baie.
Marian B - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Jonny M - Des 2020
Algehele gradering
We had the most relaxing time.
Vineyard Cottage se terugvoer
Thank you very much for your positive review. It is much appreciated. Hope to see you soon back again.
Kind regards
Andre van Bergen (Vineyard Cottage)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mullerstraat 5, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12