Vintage on Main
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Aug 2024 tot 20 Des 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vintage on Main bied gehalteverblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria.
Die ou huis is netjies opgeknap en beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie badkamers. Daar is ook 'n kothuis op die perseel agter die huis.
Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en die tripelkamer het plek vir 3 gaste. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n swembad, groot tuin en braaigeriewe. Waaiers en verwarmers is beskikbaar.
Lugversorging is beskikbaar in die kothuis, koningingrootte-kamer en tripelkamer.
Daar is oop parkeerplek op die perseel en die huis het elektriese omheining, asook 24 uur-gewapende reaksie. Die huis is loop afstand van Brooklyn en Waterkloof Sentrum. Die Gautrein bushalte is reg oorkant die gastehuis.
Life Groenkloof Hospitaal, SARS, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Voëlpark, Pretoria Country Club, Brooklyn Surgical Centre, Loftus Versfeld is tussen 1,8 km vanaf perseel. Menlyn Maine Central Square 2,8 km.
Op Saterdae word daar tydens besigheidsure klein funksies in die tuin gehou.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Waterkloof Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng