LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Viola and Owl Cottages - Pet Friendly | LekkeSlaap
+36

Viola and Owl Cottages - Pet Friendly

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viola-weg 40, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Viola and Owl Cottages bied troeteldiervriendelike verblyf in die Weskus-woonbuurt, Table View, en is ideaal vir persone wat Kaapstad en die omliggende omgewing besoek. Die goue strande van Bloubergstrand is naby geleë en is fantasties vir watersport soos seilplankry en vlieërbranderry, terwyl. Ander doendinge in die omgewing sluit vierwielmotorfietsry, voetslaan, inkopies in.

Viola het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Lugversorging is in albei kamers beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte kleedkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stort, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n radio en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Daar is heelwat DVD's om van te kies en te geniet, asook 'n boekrak met 'n verskeidenheid van boeke. Die eenheid het 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die kothuis het 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n hoë muur wat dit troeteldiervriendelik maak. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel is beskikbaar.

Die Owl-eenheid het slaapplek vir 3 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbankmet sitplek. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n radio en 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler. Daar is heelwat DVD's om van te kies en te geniet, asook 'n boekrak met 'n verskeidenheid van boeke. Die eenheid het 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die kothuis het 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n hoë muur wat dit troeteldiervriendelik maak. Veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel is beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Viola and Owl Cottages - Pet Friendly
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Viola-weg 40, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Viola and Owl Cottages - Pet Friendly het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viola-weg 40, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtXXDfzidYZeK9ZAxdXI2Eh5WRJqknV9KPwfjFUnT2UjLhibbfn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 40 Viola Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.81726 18.48202
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!