Vir Altyd
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 81
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ronell V - Apr 2024
Algehele gradering
Asemrowende kuier en ongelooflik na aan die natuur.
Corrie U - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker. Heerlik saam met diere.
Vir Altyd se terugvoer
Hello Corrie
Dankie dat jy jou wonderlike resensie met ons gedeel het, ons is verheug om te hoor dat jy 'n wonderlike ervaring gehad het tydens jou verblyf en ons is bly om te weet dat ons aan jou verwagtinge kon voldoen. Ons waardeer jou terugvoer.
Ons sien daarna uit om jou weer terug te verwelkom vir nog 'n onvergeetlike verblyf.
Groete, Deon en Adri
Esmari L - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike bos ervaring!
Vir Altyd se terugvoer
Hello Esmari
Dankie dat jy die tyd geneem het om ons terugvoer te gee oor jou onlangse ervaring met ons. Ons waardeer jou resensie, en jou terugvoer is vir ons baie belangrik. Ons probeer altyd ons beste om die beste moontlike diens te lewer en hoop om jou moontlik binnekort weer te sien. Baie baie dankie.
Groete, Deon en Adri
Leon S - Feb 2024
Algehele gradering
Beste bekostigbare wegbreek in die Bosveld.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Geagte Leon, ons wil u bedank vir u vriendelike kommentaar. Ons is bly om te hoor dat u u verblyf by Vir altyd geniet het. Dankie dat u ons gekies het, en ons hoop om binnekort die plesier te hê om u terug te verwelkom. Groete Deon en Adri
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Verwagtings oortref.
Lohann B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Vir Altyd se terugvoer
Lohann
Ons wil u bedank vir u vriendelike kommentaar. Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by Vir altyd geniet het. Dankie dat u ons gekies het, en ons hoop om binnekort die plesier te hê om u terug te verwelkom.
Groete
Deon en Adri
Lynette F - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Lynette, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Madelene V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige bosveld diereparadys.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Madelene, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Charmaine V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Charmaine, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Louis V - Aug 2023
Algehele gradering
Hemels. Ons het so lekker ontspan met al die diere om ons.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Louis, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Lone L - Aug 2023
Algehele gradering
An unforgettable experience.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Nelmari G - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike familie-saamtrek.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Nelmari, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Jacques D - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome tydjie.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Jacques, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Ansie A - Jul 2023
Algehele gradering
Wat 'n lieflike plek. Netjies, ruim, in die natuur en ons het die rustigheid weg van die daaglikse gejaag in die dorpe en stede baie geniet. Pragtige diere wat ons elke dag gesien het. Baie dankie.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Ansie, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Nicolette D - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant stay with lots for kids to do.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Quanita, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Kerstin K - Apr 2023
Algehele gradering
Four adventure bikes, four couples.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Kerstin, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Sarel J - Mrt 2023
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Sarel, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Mariska L - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Mariska, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Henkie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike tyd weens die atmosfeer van die verblyf en nabyheid van die diere.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Henkie, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Herman S - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker en het dit vreeslik geniet.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Herman, baie dankie vir die resensie.
Ons is baie bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri.
Martie J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Martie
Baie dankie dat julle Vir Altyd gekies het om weg te breuk.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Vriendlike groete,
Deon & Adri
Amanda B - Nov 2022
Algehele gradering
Absolute uitstekende 4 dae gewees.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Amanda, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Gerda F - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike familie-byeenkoms.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Gerda, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Christine C - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Goed ingerig. Sal weer gaan.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Christine, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Marius P - Jun 2022
Algehele gradering
Asemrowend verby. Ons verwagtinge was beslis oortref. Deon, julle is beslis fantasies en het sommer diep in ons harte ingekruip.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Hi Marius, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Hannelie M - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was ongelooflik, besonders lekker.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Hi Hannelie, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Caroline D - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike atmosfeer, baie rustige en netjiese plek.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Caroline, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Willem V - Mei 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Willem, baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Réne B - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike Bosveldkuier en het die diere en rustigheid geniet.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Rene, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Christelle L - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Christelle, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Kirsten W - Jan 2022
Algehele gradering
Much needed break, what a great place.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Kirsten, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Angelique A - Jan 2022
Algehele gradering
Wegbreek met familie.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Angeligue, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Dorea C - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n fantastiese verblyf. Alles was puik.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Dorea, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Johanna R - Nov 2021
Algehele gradering
Beslis 'n plek om "vir altyd" na terug te keer.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Joey, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Sadie S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker mooi en rustig.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Sadie, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Tharien P - Nov 2021
Algehele gradering
Presies wat ons nodig gehad het, rus!
Vir Altyd se terugvoer
Hi Tharien, baie dankie vir die resensie. Die bed is vervang met n nuwe een. Ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Quanita H - Okt 2021
Algehele gradering
It was 1 word. Fantastic.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Quanita, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Phillip C - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker kuierhuis.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Phillip, baie dankie vir die resensie, ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Riette L - Jun 2021
Algehele gradering
Ongelooflik, sal absoluut weer bespreek by Vir Altyd.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Riette, baie dankie vir die resensie, die bed is vervang, ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Wilhelm C - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike ontspanne wegbreek in die bos.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Wilhelm, baie dankie vir die resensie, die bed is vervang, ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Ciska P - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en langerbly kuier plek!
Vir Altyd se terugvoer
Hi Ciska, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Willie D - Jan 2021
Algehele gradering
Was 'n belewenis soos min. Sikloon Helios het mooi saamgespeel.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Willie, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Alet B - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastiese vakansie gehad sal definitief weer daar gaan kuier!
Vir Altyd se terugvoer
Hi Alet, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri.
Retha V - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier op die buite stoep waar mens na die diere kon kyk.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Retha, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri.
Adele B - Nov 2020
Algehele gradering
Rustig met pragtige natuur.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Adele, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri.
Wilhelm C - Nov 2020
Algehele gradering
Baie ontspanne en kon herlaai in die bos.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Hi Wilhelm, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Die stort is heeltemal oorgedoen. Die bed in die hoofslaapkamer is splinter nuut ons het hom die 15de Desember 2020 vervang.
Groete,
Deon en Adri.
Carl D - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlike Bosveldervaring - lieflike verblyf.
Vir Altyd se terugvoer
Hi
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri.
Hantie L - Okt 2020
Algehele gradering
Beste tyd ooit
Vir Altyd se terugvoer
Hi Hantie, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Maryke S - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan plek is pragtig, sal weer gaan.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Maryke , baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Marinda S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlike bos-wegbreek.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Hi Marinda, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Jan D - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful setting.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Jan, Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Derick H - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Derick, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Ina E - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome family time in a wonderful, peaceful surrounding.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Ina, thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon. Vir Altyd Greetings, Deon and Adri.
Martie Ehlers E - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Martie, Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Angelique N - Nov 2019
Algehele gradering
Lekkerste bos-wegbreek.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Hi Angelique, baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri.
Erika V - Okt 2019
Algehele gradering
Excellent stay with friends and loved ones.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Erika, Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien. Groete, Deon en Adri
Ronel N - Sep 2019
Algehele gradering
Lovely place.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Ronel,
Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon.
Vir Altyd Greetings,
Deon and Adri
Erne P - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Vir Altyd se terugvoer
Hi Erne,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Norah P - Aug 2019
Algehele gradering
Diere great, huisie goed geleë, tuin wow.
Michelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties. Sal definitief terug gaan!
Vir Altyd se terugvoer
Hi Michelle,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Martin D - Mei 2019
Algehele gradering
Great beakaway accommodation.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Martin,
Thank you so much for the review, we hope you will return to Vir Altyd soon.
Vir Altyd Greetings
Deon and Adri
Elaine F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Elaine,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Phillip V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Phillip,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Wilna J - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Wilna,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Debbie N - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Vir Altyd se terugvoer
Hi Debbie,
Baie dankie vir die resensie ons is baie bly julle het dit geniet, hoop om julle gou weer by Vir Altyd te sien.
Groete,
Deon en Adri
Hendrik D - Feb 2019
Algehele gradering
Lekker, lekker lekker, sal weer gaan.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag, Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vir altyd-groete
Deon en Adri
Rohan Y - Jan 2019
Algehele gradering
Vir ewig en altyd, en al die ander tye tussenin.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vir altyd-groete Deon en Adri
Simone P - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was okay, foto's is verleidend en te min spasie.
Cecilia C - Des 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, lekker bosveld-ervaring.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien .
Vir altyd-groete Deon en Adri
Paul D - Okt 2018
Algehele gradering
Really nice place for a large group of all ages.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vir altyd-groete Deon en Adri
Lorainne S - Sep 2018
Algehele gradering
Stunning! The animals were the best. Will see Vir Altyd again.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien . Vir altyd-groete Deon en Adri
John Pitman C - Sep 2018
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle gou weer te sien .
Vir altyd-groete
Deon en Adri
Herman S - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlik, fantasties, uitsonderlik.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Herman, baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg. Vir altyd groete, Deon en Adri.
Alida B - Jul 2018
Algehele gradering
Aangenaam en die diere so naby die huis is besonders.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Alida, baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg. Vir altyd groete, Deon en Adri.
Neels P - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Neels,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir altyd groete,
Deon & Adri
Liesl K - Jun 2018
Algehele gradering
A wonderful bush experience.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Liesl,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir altyd groete,
Deon en Adri
Hesti G - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Vir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Hesti,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir Altyd Groete,
Deon & Adri
Johan M - Jun 2018
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê.
Vir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Johan,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir Altyd Groete,
Deon & Adri
Geri C - Jun 2018
Algehele gradering
The people, situation, bushveld and animals were great!
Vir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Geri,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir altyd groete,
Deon en Adri
Erna V - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon verblyf en in alle behoeftes is voorsien.
Lees meerVir Altyd se terugvoer
Goeie Dag Erna,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur opreg.
Vir Altyd Groete,
Deon & Adri
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalossie Paadjie 847, Leeupoort, 0486, Limpopo