Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vista Bonita 49

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Vista Bonita 49, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vista Bonita 49 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou, met ongelooflike uitsigte oor die see in Mosselbaai. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf wat steeds naby aan verskeie besienswaardighede is.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Beide badkamers het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n wasmasjien.

Skuifdeure bied toegang tot 'n patio met 'n pragtige uitsig oor die see en strand.

Braaigeriewe is op die dak van die kompleks beskikbaar. Vista Bonita 49 is naby aan restaurante en winkels, sowel as talle ander besienswaardighede en doendinge op die Tuinroete.

Slaapplek

’n Bespreking by Vista Bonita 49 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Vista Bonita 49
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Point Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 151

Jaar gelys 8

Ligging

  • Beach East Boulevard, Vista Bonita 49, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vista Bonita 49 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Vista Bonita 49, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5YjExMjM4LTlmMDktNDk0NC1iYmQ5LWViMjZhMjk3Y2MzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Beach East Boulevard Vista Bonita 49 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.15866720415 22.108535200664
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem