Vista Bonita 7
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Vista Bonita 7 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in die veilige Vista Bonita-kompleks in Mosselbaai, dis loopafstand van Diaz-strand. Die kompleks is naby die Langeberg Mall en is reg langs Diaz Beach Water Park.
Die woonstel het slaapplek vir 6 en 'n ekstra fooi word gehef vir elke persoon meer as 6 wat bespreek. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed aan die bokant met slaapplek vir 3. Die tweede badkamer het 'n hoekbad met 'n handstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus en het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea bevat 'n tafel met sitplek vir 6. Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n uitsig oor 'n deel van die strand. Die balkon het 'n tafel met sitplek vir 8.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Slaapplek
’n Bespreking by Vista Bonita 7 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pauline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 5
Ligging
- Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Vista Bonita 7 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach E Boulevard, Vista Bonita Eenheid 7, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom