Vlei Lofts B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei.

Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste 'n keuse tussen die Classic en Superior kamers. Die Classic kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Superior kamers het 'n koninggrootte-bed wat in twee dubbelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Elke kamer het 'n tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met satelliet-kanale en WiFi. 'n Kontinentale ontbyt met brood, kase, ontbytpap, jogurt en vrugte word by die tarief ingesluit. Gaste het ook toegang tot 'n selfsorg-eetarea en kombuis in die solder wat met 'n mikrogolf en 'n yskas toegerus is.

Veilige parkeerplek is vir 6 voertuie beskikbaar. Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en daarom word troeteldiere nie in die solderarea toegelaat nie.

Vlei Lofts B&B is 1 km van die Paddock Mall, 1,3 km van die MyCiTi-bushalte, 3 km van Sunset Strand, 5 km van die Milnerton Gholfbaan, 6 km van Canal Walk Winkelsentrum en 15 km van die V&A Waterfront af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vlei Lofts B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za