Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlei Lofts B&B

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Classic Rooms
B&B
Superior Rooms
B&B
Huisreëls

Die tariewe is vir B&B verblyf.
'n Kontinentale ontbyt van brood, kaas, ontbytpap, jogurt en vrugte word by die prys ingesluit.
Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Toegang tot die kamers word met 'n kode wat die gas op die dag van aankoms kies, verkry.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere en daarom word troeteldiere nie toegelaat nie

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milnerton-rylaan 47, Milnerton Ridge, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtVhuhuxziBxDiHCvfG18AwzTUIG0eTAbHviEMHTFA7BKdPnJwq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 47 Milnerton Drive Milnerton Ridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.853786559484 18.50573368836