La-Struzzo Boutique Hotel
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La-Struzzo Boutique Hotel is 'n nuut-opgeknapte betiekhotel wat heropen het in Julie 2022. Dit bied selfsorg- of B&B-verblyf of verblyf in luukse kamers en is in die hartjie van Ladismith. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby heelwat geriewe.
Verblyf by La-Struzzo Boutique Hotel word aangebied in 6 slaapkamers en 3 selfsorgeenhede wat smaakvol ingerig is. Daar is ook konferensiegeriewe, 'n restaurant en kroeg. Die kamers het elkeen of 'n koningingrootte-bed of 3 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en/of 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die geriewe in hierdie kamers sluit gratis WiFi, 'n waaier, 'n yskassie, 'n TV en koffie- en teemaakgeriewe in.
'n Heerlike ontbyt of aandete kan op versoek gereël word. Die gastehuis het ook 'n binnehof met 'n swembad en 'n gemeenskaplike braai-area. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. La-Struzzo Boutique Hotel is naby verskeie winkels, restaurante, vrugteplase en wynproelokale.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
- Duits
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mariette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 8
Ligging
- Queenstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink La-Struzzo Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ladismith Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queenstraat 22, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom