Vredelust Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vida Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Martie P - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies en alles wat nodig is om dit te geniet.
Nicoléne S - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Jutie J - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Johann C - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Rikus M - Sep 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was puik!
Adri B - Mei 2018
Algehele gradering
Good.
Irmgard F - Mrt 2018
Algehele gradering
Die beste ooit. Gerieflik en veilig.
Gerhard S - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker sentrale en veilige plek om oor te slaap, sonder onnodige fieterjasies.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerwederstraat 14, Vredelust, Bellville, 7530, Wes-Kaap