Noupoort  Akkommodasie by Vrieden Farm Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Vrieden Farm Guesthouse

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Vrieden Farm Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Geraldine K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine K
Gesin met klein kinders

Vriendelike ontvangs. Alles was mooi verduidelik en ons was 'n groep van 7 mense en 2 kinders. Geen probleem, rustige atmosfeer.

Kon nie 'n beter plek gekies het nie.

Rehani L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rehani L
Gesin met klein kinders

Heerlik, dankie!

Skoon, netjies en vriendelik.

Chris D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met tieners

Gawe en vriendelike mense. Nietjies en skoon teen 'n billike prys.

Dit is lekker om op die plaas te oornag, rustig en veilig. Ons kon die sterreprag bewonder in die skoon en helder Karoolug. Sien dit nie in die stad nie.

Danie V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Baie lekker oornag-akkommodasie en vriendelike diens en ontvangs van eienaar.

Sal dit definitief weer in toekoms gebruik.

Oloff S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oloff S
Gesin met tieners

Onvergeetlike oorslaapaand.

Eerstens is dit reg langs die hoofroete geleë. Regte plaaskombuis en plaasatmosfeer. Skoon en netjies. Eienaars se gasvryheid is onbeskryflik goed. Sal weer daar oorbly.

Jacqui D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D
Gesin met klein kinders

Friendly, efficient - perfect for a stopover!

Very affordable and convenient for a stopover!

Paul G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Gesin met tieners

Die reuke en geluide van 'n werkende skaapplaas in die Karoo, is lafenis vir 'n moeë reisiger.

Die akkommodasie voldoen aan 'n reisiger se oornagbehoeftes, en is goeie waarde vir geld. Die gasvrou en haar labradors laat mens baie welkom voel.

Johan V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met tieners

Regte Karoo lekkerte!

Perfekte halfpadstop. Karoo plaas herlaai die batterye vinnig!

Adriana T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana T
Gesin met tieners

Welkome verposing op die lang pad.

Ons was aangenaam verras met die heerlike plekkie langs die N9. Dit was stil, rustig baie mooi omgewing en netjies. As gesin kon ons heerlik kuier in die woonstel waar daar genoeg plek was vir almal van ons. Die enigste klein probleem was die gasstoof wat ons moet uitpluis.

Simoné B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné B
Gesin met tieners

Vriendelike mense, heerlike kos en pragtige uitsigte.

Ons het heerlik geëet en lekker geslaap.

Chantal J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal J
Gesin met klein kinders

Perfect overnight.

Lovely hosts, super clean and comfortable. Had a good rest before continuing our journey. Thank you!

Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vrieden Plaas, Posbus 124, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiv6iCbDudjVqMrbF50FZprJ5Zkd3tAgqVY3kAlLtR1vouNdHB2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Vrieden Farm Box 124 5950 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -31.278143 24.940491
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za