Vriesenrust self-catering Units

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vriesenrust bied selfsorg-eenhede op die eienaar se perseel in die Stellenbosch-wynlande, slegs 1,5 km van die middedorp af. Dié historiese dorp is omring deur 'n amfiteater van pragtige bergreekse en lê langs die oudste en grootste wynroete in Suid-Afrika. Stellenbosch het 'n ryk geskiedenis, en uitstekende natuurlike- en kulturele besienswaaardighede.

Vriesenrust 1 is 'n atljee-woonstel wat slaapplek het vir 2 gaste in 'n slaaparea. Verder is daar 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea.

Vriesenrust 2 is 'n ruim woonstel wat slaaplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer het. Verder is daar 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en 'n aparte sitkamer met 'n driekwartbed.

Vriesenrust 3 is 'n gesinshuis met slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en 'n -eetarea.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Hoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, bedien ons ook 'n komplimentêre ontbyt met ontbytgraan, beskuit, koffie en tee.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vriesenrust Self-catering Units gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za