LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vultures View | LekkeSlaap
+26

Vultures View

49A Vultures View
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kothuis het 'n gerieflike slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Katoenlinne, snoesige duvets en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n klein yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, ketel, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea bied sitplek vir 2 gaste en lei na die braai-area. Die leefarea is gerieflik gemeubileer en het ook 'n kaggel. Daar is 'n patio waar jy die uitsigte oor die berge met 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet of net kan sit en voëlkyk. Daar is 'n wasgoedlyn en skadu-parkeerplek, maar dit mag dalk met ander gaste in die ander eenheid op die perseel gedeel word. Ons laat ongelukkig nie kinders onder 3 jaar toe nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans is 'n maand (30 dae) voor die inklokdatum betaalbaar. Bankbesonderhede sal deur die eienaar verstrek word na bevestiging.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
49B Vultures View
Vanaf
Vanaf R1 840
per eenheid
Beskrywing

Dié kothuis het 2 gerieflike slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer. Katoenlinne, snoesige duvets en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. Die oopplan-kombuis, -leefarea en -eetkamer bied sitplek vir 4 gaste en lei na die braai-area. Die leefarea is gerieflik gemeubileer en het ook 'n kaggel. Daar is 'n patio waar jy die uitsigte oor die vallei en die dam met 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan geniet of net kan sit en voëlkyk. Ons laat ongelukkig nie kinders onder 3 toe nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans is 'n maand (30 dae) voor die inklokdatum betaalbaar. Bankbesonderhede sal deur die eienaar verstrek word na bevestiging.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Bergview Estate, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlYzI3ZThmLTg4ODAtNGU3My1iODMxLTIwNTIzNWE4NzVkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag(plek vir 2) 55 5 1 5 Yellowwood Drive Bergview Estate 3340 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -29.012138 29.413344
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!