Vyfster The Old Jail
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Talita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 141
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Annatjie V - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlike ondervinding.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Sanet D - Apr 2024
Algehele gradering
Wat 'n ervaring!
Andorize V - Apr 2024
Algehele gradering
Average accommodation.
Mia S - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon en bekostigbaar.
Madelein V - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Wentzel L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Betsie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies en interessant.
Linda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap, goeie kos by die Ou Meule Restaurant, goeie waarde vir geld.
Pierre V - Mrt 2024
Algehele gradering
Interessante ervaring.
Karen G - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik, sal weer kom en dit aanbeveel.
Forika M - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig.
Quentin R - Feb 2024
Algehele gradering
Perfek vir 'n unieke een nag oorslaap.
Lees meerCecilia Gesina R - Feb 2024
Algehele gradering
"'n Nuwe ervaring!
Spikkels S - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie oornag bestemming.
Caitlin S - Jan 2024
Algehele gradering
Very great stay.
Clinton J - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxed.
Jamy N - Jan 2024
Algehele gradering
Was nie veel om te doen na mens inboek.
Mirelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Two star accommodation.
Maggie V - Des 2023
Algehele gradering
What an excellent find in Britstown.
Valentino G - Des 2023
Algehele gradering
. Geen kommentaar.
Christo V - Des 2023
Algehele gradering
Gemaklike oornag stop.
Alrika V - Des 2023
Algehele gradering
Billike akkommodasie met geskiedenis en styl.
Carine B - Des 2023
Algehele gradering
Geskik, maar ontevrede oor die gebrek aan diens.
Tommy R - Des 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld, maar niks spesiaal nie.
Maretha E - Des 2023
Algehele gradering
Uniek.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Natasha L - Okt 2023
Algehele gradering
The history is visible on the walls and doors of the accommodation.
Alma D - Sep 2023
Algehele gradering
Altyd 'n unieke ervaring en pragtige blyplek.
Sarel V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik en vars.
Neels D - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Lindy H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie interessante gebou met baie geskiedenis.
Susan H - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Rian E - Aug 2023
Algehele gradering
Het lekker oornag, dankie.
Lees meerAndrew T - Aug 2023
Algehele gradering
Baie interessante ervaring. Mense wat daar wil bly moet onthou dit was 'n ou tronk maar ek sal dit aanbeveel.
Vikki B - Aug 2023
Algehele gradering
Great experience.
Sanja C - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulik plek! Oulik ingerig.
Amalie J - Jul 2023
Algehele gradering
Baie kort kuier.
Mariette F - Jul 2023
Algehele gradering
Een aand in die tronk.
Isabel D - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies.
Kobus D - Mei 2023
Algehele gradering
Oulike konsep, oulike eienaar, maar ligging is van so 'n aard dat ek iewers anders wou slaap en my vrou het my oortuig dat ons moet bly.
Leandri V - Mei 2023
Algehele gradering
Unieke ervaring.
Walter L - Mei 2023
Algehele gradering
Ek het wel net gaan stort en slaap maar ek het laat aangekom en hulle was meer as bereidwillig om oop te sluit.
Cherelle C - Mei 2023
Algehele gradering
A night of luxury in prison.
Lees meerWillie C - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en rustige oornagplek.
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Yolande O - Mei 2023
Algehele gradering
Interessante verblyf.
Philip V - Apr 2023
Algehele gradering
Oornag.
Ben G - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaap gewees op pad huis toe van Gauteng af.
Joreda H - Apr 2023
Algehele gradering
Gerieflik gebly.
Raymond A - Mrt 2023
Algehele gradering
Die tronk skep 'n besonderse atmosfeer as gastehuis.
Arend J - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en alles in ons kamer is aan ons verduidelik.
Letsia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie interessant.
Peter W - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Christa H - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, iets anders.
Peter E - Des 2022
Algehele gradering
Weereens baie lekker gebly.
Jancanet L - Nov 2022
Algehele gradering
Just what is needed after a day on the road. Comfortable bed. Clean. Friendly staff.
Martin S - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was skitterend in 'n outentieke gebou.
Eileen V - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Wimpie C - Sep 2022
Algehele gradering
Buitengewoon, asemrowend mooi en lekker.
Jean A - Sep 2022
Algehele gradering
A fun one night stop.
Theunis D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld.
Gerhardt K - Aug 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik, plek is netjies en geriewe was puik.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Ronell L - Jul 2022
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring.
Lisa M - Jul 2022
Algehele gradering
Perfect for a stop-over.
Petra A - Apr 2022
Algehele gradering
Baie kreatief te werk gegaan met die inrigting as gastehuis. Baie interessante ervaring.
Kenneth R - Apr 2022
Algehele gradering
Unbelievable.
Caro M - Apr 2022
Algehele gradering
'n Baie oulike, unieke ondervinding.
Yolandie P - Apr 2022
Algehele gradering
'n Verrassende, pragtige, goed beplande en vriendelike kuierplekkie.
Michelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Eben M - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Fred H - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker ondervinding gewees om daar te bly.
Hananja D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, goed toegeruste historiese gebou.
Jeanique B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie deftig.
Karin C - Des 2021
Algehele gradering
Ons het die ervaring geniet.
Cindy H - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Marike P - Des 2021
Algehele gradering
Kamers is netjies.
Lees meerKevin S - Nov 2021
Algehele gradering
Unieke plek om te oornag.
Bianca B - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
'n Unieke ervaring om in 'n ou tronk te slaap!
Andresia V - Sep 2021
Algehele gradering
Basic and neat.
Wihan B - Sep 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam, en 'n lekker ondervinding.
Marietjie V - Aug 2021
Algehele gradering
Uniek met groot geskiedenis.
Lees meerZuzette V - Aug 2021
Algehele gradering
Sal avontuur wees vir 'n gesin.
Tammy F - Aug 2021
Algehele gradering
Perfect Stopover.
Andries S - Aug 2021
Algehele gradering
Was 'n lekker ondervinding in die ou tronk.
Marizle V - Jul 2021
Algehele gradering
Bitter koud.
Vyfster The Old Jail se terugvoer
Baie dankie vir die kommentaar. Die aand wat die gas by ons gebly het was immers een van die koudste dae en nagte hier by ons in Britstown. Die gas het die kwotasie teen 16:00 aanvaar en eers teen 21:45 gearriveer wat alreeds na die nasionale “curfew” tyd was. Die probleem met die water was nie dat daar nie water was nie maar wel dat die water in een van die kamers nie so warm was as gevolg van die feit dat dit gas geysers is en die erge koue. Hierdie probleem is eers opgetel net voor die gaste gearriveer het Ons het dit nie goedgedink om die gaste daardie tyd van die aand weg te stuur om ‘n ander bly plek te gaan soek nie, aangesien alle plekke teen daardie tyd reeds toe was, hulle het ook nie genoem dat dit 'n probeem is om die een kamer se badkamer te gebruik nie. Ongelukkig vries waterpype in ons omgewing wanneer dit so koud word en dit is iets wat buite ons beheer is.
Hierdie gaste was glad nie in sel 1 so ons verstaan nie as hulle sê sel 1 het nie die volgende dag water gehad nie, hulle was wel in Sel 3 en Sel 4 - daar is ook vir hulle gesê om eerder die aand te stort omdat die pype vries of selfs bars.
Water word elke dag getoets voor en na gaste se verblyf en daar was niks fout met Sel 4 se warm water die volgende oggend.
Ons streef altyd om vir almal die beste verblyf ervaring te gee.
Vyfster Groete
Tertius K - Jul 2021
Algehele gradering
Oornag op reis
Bridget G - Apr 2021
Algehele gradering
Interessante verblyf. Talita is 'n uitstekende gasvrou.
Elbe K - Apr 2021
Algehele gradering
'n Unieke, lekker oorslaapplek.
Felicea J - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Malinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjiese en anderse verblyf.
Helen S - Feb 2021
Algehele gradering
It was an experience.
John S - Jan 2021
Algehele gradering
Convenient overnight stop. Britstown very service orientated.
Cj D - Des 2020
Algehele gradering
Het soos 'n "jailbird" in vyfster akkommodasie gevoel!
Ronel O - Des 2020
Algehele gradering
Vyfster is baie netjies en op kreatiewe manier ingerig. Dit was egter vreeslik warm en alhoewel daar wel lugreëling was, was dit nie effektief genoeg nie.
Adri D - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulik! Ongewone ervaring.
Gerrit D - Des 2020
Algehele gradering
'n Wonderlike ervaring.
Kevin L - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker, sal weer daar bly.
Wendy E - Des 2020
Algehele gradering
Dis 'n plek waar jy rustig kan ontspan na 'n lang reis met alles wat jy nodig het.
Christiaan J - Des 2020
Algehele gradering
Eklektiese oornagplek.
Martin S - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Shannon M - Okt 2020
Algehele gradering
Original
Charles C - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Henning E - Sep 2020
Algehele gradering
Oulike konsep.
Hein K - Sep 2020
Algehele gradering
Uniek.
Christo V - Sep 2020
Algehele gradering
Besonders.
Kara P - Sep 2020
Algehele gradering
Interessante plek.
Marcia V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie interessant
Attie D - Sep 2020
Algehele gradering
'n Genotvolle "tronkervaring" wat mens sal onthou.
Marlize M - Aug 2020
Algehele gradering
It is a charming, unpretentious establishment that offers something different.
Vivienne B - Mrt 2020
Algehele gradering
A very unique experience.
Thys L - Feb 2020
Algehele gradering
Wat 'n aangename verrassing!
Ha V - Jan 2020
Algehele gradering
Interessante plek.
Hilde N - Des 2019
Algehele gradering
Unieke oorslaap-ervaring in 'n stukkie geskiedenis.
George M - Des 2019
Algehele gradering
Very nice and interesting establishment with great history.
Karen M - Des 2019
Algehele gradering
Die atmosfeer was ongelooflik.
Carien F - Des 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese belewenis!
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Interessant "agter tralies".
Samantha K - Nov 2019
Algehele gradering
Unique and quiet, very comfortable.
Lees meerKobus G - Nov 2019
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Johnny C - Sep 2019
Algehele gradering
Het baie lekker geslaap.
Theunis S - Sep 2019
Algehele gradering
Interessant.
Renier G - Sep 2019
Algehele gradering
Everything was clean and neat. We enjoyed the stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Alles was skoon en netjies. Ons het die verblyf baie geniet.
Ek was mal oor die outydse bad en die drapering daaroor. Ek voel egter dat die toilet ook agter 'n gordyn moet wees. Dit is heeltemal sigbaar in die kamer ─ geen privaatheid nie. Daar is ook geen fasiliteit om ontbyt te eet nie, maar die eienaar het 'n koffiewinkel in Britstown waar ons ontbyt kon eet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rene D - Aug 2019
Algehele gradering
Iets anders.
Stefan G - Aug 2019
Algehele gradering
'n Rustige, veilige oornagplek.
Lees meerNatalie B - Aug 2019
Algehele gradering
Kreatief, netjies en skoon.
Harry V - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig.
Helena J - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike tronk ervaring!
Lees meerZelma H - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflike lekker ervaring om in die tronk te kan slaap
Yolanda D - Jun 2019
Algehele gradering
Interessant, anders, aangenaam verras.
Francois O - Jun 2019
Algehele gradering
Interessant.
Elanna B - Jun 2019
Algehele gradering
Unieke ondervinding.
Hendrik Jacobus V - Apr 2019
Algehele gradering
Perfekte oornagplek.
Elaine K - Feb 2019
Algehele gradering
Besonderse oornag.
Lees meerAnton B - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ondervinding om een aand soos 'n gevangene deur te bring.
Keith N - Jan 2019
Algehele gradering
Interesting alternative to the usual stop overs we've stayed at.
Lees meerMelanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike, mooi, skoon, netjiese verblyf
Lees meerRouane H - Jan 2019
Algehele gradering
Unieke ondervinding.
Gert S - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en baie beïndruk met wat Talitha gedoen het.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Juriestraat, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom